dieKruis Pretoria

dieKruis Pretoria

dieKruis is ʼn nuwe kerkplant vir die hoofstad, Pretoria. Ons het reeds kruispunte, groepe gelowiges wat weekliks byeenkom en mekaar geestelik, emosioneel en fisiek versterk, in Silver Lakes, Centurion, Hatfield, Pretoria Oos en Villeria. Mense wat skepties staan teenoor die kerk en geloof is welkom om dieKruis te besoek! Ons deure staan vir almal wawyd oop.

Lees gerus meer op ons amptelike webblad by diekruis.co.za

Пікірлер

  • @johanduplessis853
    @johanduplessis8533 ай бұрын

    Gaan daar 'n uitsending wees?

  • @anmostert
    @anmostert4 ай бұрын

    Baie lekker on Ruan weer te sien as deel van die musiek groep! Dankie vir die goeie sangdiens.

  • @nadinevanginkel8993
    @nadinevanginkel89935 ай бұрын

    Amen.

  • @cheresebrazierdoyle5217
    @cheresebrazierdoyle52176 ай бұрын

    Condolences to Leon and the kids.

  • @brunhildebuys9100
    @brunhildebuys910010 ай бұрын

    So hardseer...my huwelik ook na 32 jaar met 3de persoon elke keer tyssen in, op die rotse. My huwelik en kinders vir my alles gewees maar ek kon nie meer nie! Dit het my gebreek.....

  • @afranscoisstanderstander7360
    @afranscoisstanderstander7360 Жыл бұрын

    Musiek is Nie 'n geestelike kontak punt of gereedskapstuk vir ons geloof en werke in God Nie. Dit is jul eie wysheid en kennis en emosionele woorde wat Geen waarde vir ons geloof in God besit nie.

  • @marietteobrien9449
    @marietteobrien9449 Жыл бұрын

    Amen

  • @gemdave4975
    @gemdave4975 Жыл бұрын

    Daar is baie statiese geraas wanneer mikrofone gebruik word. Ek vra net dat julle asseblief daarna kyk

  • @leweinoorvloed5276
    @leweinoorvloed5276 Жыл бұрын

    Dit kook by Pretoria die kruis

  • @hanliejordaan2896
    @hanliejordaan28962 жыл бұрын

    Pragtige boodskap maar is onderbreuk en weg. Ons kan nie in kerk kom nie kan ons die luidspreker nie draai dat ons soos in n kerk saam met die gemeente sing en so n eenheid voel in die kerk?? 🙏🙏🙏

  • @zachoberholzer9839
    @zachoberholzer98392 жыл бұрын

    Ek ervaar julle baie solid. So lank gesoek vir so kerk.

  • @hanliejordaan2896
    @hanliejordaan28962 жыл бұрын

    Vol genade dankie geesvervullend.

  • @hanliejordaan2896
    @hanliejordaan28962 жыл бұрын

    Dankie vir U genade.

  • @daleo156
    @daleo1562 жыл бұрын

    🙋 P r o m o s m.

  • @slappy_bodjordaan276
    @slappy_bodjordaan2762 жыл бұрын

    🤗

  • @hanliejordaan2896
    @hanliejordaan28963 жыл бұрын

    Dankie pragtig. Klank net bietjie sag 🙏🙏🙏

  • @tiaanjordaan746
    @tiaanjordaan7463 жыл бұрын

    “...David brought a rock to a sword fight.,” Ek is mal oor die liedjie se woorde!

  • @pinepienaar3899
    @pinepienaar38993 жыл бұрын

    Baie dankie. Goed gestel

  • @tiaanjordaan7075
    @tiaanjordaan70754 жыл бұрын

    God is groot!

  • @pauljoubertinthevotingboot8816
    @pauljoubertinthevotingboot88164 жыл бұрын

    Klank val weg 37:12 (en herstel 40:19). #dankie Tiaan. Het die Boodskap geniet en van #baie waarde gevind.

  • @diekruispretoria5266
    @diekruispretoria52664 жыл бұрын

    Goeie dag Paul, baie dankie vir die terugvoer en geduld met die tegniese probleem. Dankie dat jy saam ingeskakel het, mag dit bly waarde toevoeg vorentoe!

  • @pauljoubertinthevotingboot8816
    @pauljoubertinthevotingboot88164 жыл бұрын

    @@diekruispretoria5266 Sien julle weer Sondag! #dankie

  • @jacomienfreyer5018
    @jacomienfreyer50184 жыл бұрын

    Lekker om julle te sien! Bid vir julle.