Пікірлер

  • @Explore1only
    @Explore1only19 күн бұрын

    Net een woord fantasties😅

  • @babsieroos5912
    @babsieroos591227 күн бұрын

    Beste fliek ekt soooo geniet!

  • @annelizebritnor6715
    @annelizebritnor6715Ай бұрын

    Al ons Puik Aktrise Brumilda Sandra Lida Notha ❤en Helen Lombard ❤Puik mense Trots Afrikaans ❤❤❤

  • @samanthajansen5241
    @samanthajansen5241Ай бұрын

    My favourite movie 🎥🍿❤

  • @DeanneMarriott
    @DeanneMarriott3 ай бұрын

    Shameful that her mother refused to do anything about it. Can't imagine standing one side while something like that is happening to my daughter… I would of been the one on trial.

  • @xl-origins
    @xl-origins3 ай бұрын

    Ek is deur my suster gemolesteer. Ek het dit nog net aan 2 mense, en nou almal hier, erken. Mens voer twee wolwe in jou lewe. N gorie en n slegte en die een met die meeste voedig oorleef. Ek wil nie leef in n wereld waar ek toegelaat het dat dit my identiteit word nie. Ek is meer as n slagoffer. Meer as n statistiek. Ek is n mens. Ek is meer as wat met my gebeur het. Ek is verlos, asook die een wat my kwaad gedoen het. Ons is kinders van die Here en ons sal genees word.

  • @xl-origins
    @xl-origins3 ай бұрын

    Hi all. Please go request Boss Movie Reactions to do this film?

  • @calitavandermerwe8311
    @calitavandermerwe83114 ай бұрын

    Thank you Pastor for your teachings. God bless you.

  • @Marthie-vd9cl
    @Marthie-vd9cl4 ай бұрын

    I say,I say!!!!ek laaik hierdie storie. Ons almal moet lag en ek geniet dit weer😂😅

  • @user-km4rm5hx2x
    @user-km4rm5hx2x4 ай бұрын

    😢😢😢😢 Ek het die boeke gelees en gehaat, nou het ek die fliek gekyk en haat nog steeds. 30 Jaar van my lewe was hel, was onhanteerbaar en haatlik. Op 52 Kyk Ek terug en sê dankie Here my selfnoord poging 21-08-1997 was 'n mislukking. Die mens se dood op 19-09-2019 laat my gevoelloos ... Het my ma geweet? Het sy nêrens gehad om heen te gaan nie? Wat was haar mishandling nie? Waarom het sy 3 stief suster nie my ma gewaarsku nie? Waarom het haar 2 sussie nie gepraat nie? Waarom ek ook HANNA van nêrens, wat nie ingepas het nie? Wat by die werk verhoudings by die werk met getroude mans gehad het - dít was veilig dít was ongekompliseerd. The office wife. Op 52, 15 jaar geskei my seun amper 15. Ek het getrek, uiteindelik is ek ook vry. Mag God saam met Elke kind daar buite wees, jy verdien dít nie! Dít is nie liefde nie! Praat, red jouself nou. Sodat jy nie 'n leë lewe vol vuil en hartseer het nie. Dít gaan nooit weg nie, dít word nooit beter nie. 😢😢😢😢 Ek is Hanna. Ek haat fokken stief pa's!!!!

  • @andriesboshoff
    @andriesboshoff4 ай бұрын

    Waars my brannewyn!? Ek wil weer kyk! Pyk fliek, dankie

  • @user-km4rm5hx2x
    @user-km4rm5hx2x5 ай бұрын

    ❤ Aaag my moer dít was 'n skitterende storie.

  • @tontonboringot
    @tontonboringot5 ай бұрын

    wow❤❤

  • @ErnstGrobler
    @ErnstGrobler5 ай бұрын

    Die beste Afrikaanse rolprent, netjies!

  • @andrecoetzer1206
    @andrecoetzer12065 ай бұрын

    Dit is nou regtig plattter as plat

  • @betsiemostert8029
    @betsiemostert80296 ай бұрын

    Jammer daars nie Engelse subtitles vir gehoor gestremdes nie. Baie teleugesteld daaroor. Sou graag die movie wou kyk.

  • @deliafredericks7578
    @deliafredericks75786 ай бұрын

    Im watching it again 😂😂😂 Loving it... 'Hy's dik die donnerd in?'

  • @susanwilliams7814
    @susanwilliams78147 ай бұрын

    Ek het hierdie fliek seker 20 keer gekyk. Ek is n slagoffer. My dogter was verkrag deur haar biologise pa. Dit het my dogter verwoes op Alle vlakke. 😢😢😢😢😢

  • @user-km4rm5hx2x
    @user-km4rm5hx2x4 ай бұрын

    🙏 Ek bid vir haar ... Ek is Hanna dít is ook my verhaal.

  • @susanwilliams7814
    @susanwilliams78144 ай бұрын

    ❤Hanna baie dankie. Dis baie vrouens en dogters se stories in ons land ook seuns. Hanna ek bid vir jou.

  • @samanthajansen5241
    @samanthajansen52417 ай бұрын

    My favourite movie ❤❤😅

  • @marlizeventer9216
    @marlizeventer92168 ай бұрын

    This is so sad...but true. Not enough is done to keep women and children save from this sick world. My friend was raped from the age of 3. She only told her mother aged 14 what her own father did to her. My heart bleed for each and every women and child that must go trough this hell everyday.

  • @gerharddewaal2390
    @gerharddewaal23908 ай бұрын

    Niemand vir Molly & Wors - Die Movie nie?

  • @brucemillar8446
    @brucemillar84469 ай бұрын

    The most authentic Afrikaans movie-post 94'-. And Zeus(AKA-Shaka) , the sweetest best actor ever, is gone but immortalized forever❤

  • @vianopperman-nc1gv
    @vianopperman-nc1gv10 ай бұрын

    Great South African movie the Spicey sex scene at the end is definitely me and my highschool sweetheart after we are properly married on our honeymoon I can't wait to be in her tender loving arms

  • @melindagrau9970
    @melindagrau997010 ай бұрын

    Dit was die beste "kommen" fliek ooit. Wel gedaan en alle sukses vir die toekoms. Hoop om nog te kan sien ❤❤❤❤

  • @psak1000
    @psak100010 ай бұрын

    English subtitles anywhere..?

  • @andrerondganger8190
    @andrerondganger819010 ай бұрын

    Omg 😂😂😂I love this is dog 🐕😍🥰🤣

  • @Karen-ig6bp
    @Karen-ig6bp11 ай бұрын

    Dankie mensies. Ek het net n uur oor om oog te knip en dan moet ek opstaan vir werk. Hierdie is REGTIG iets om oor huistoe te skryf en deurnag te kyk. Bravo aan al die akteurs! Meekwaardig!!

  • @user-gg5fb6wi6u
    @user-gg5fb6wi6u Жыл бұрын

    Hippo baba from me darling IET free stress poo poo for me gali Activa Ladies Day unity and basil Rakesh edappadi apapa from my darling eating police tree eagle find yellow use me up shuffle my darling Italy police LED buddy stress😂😂😂😂🎉❤

  • @Helgardt6189
    @Helgardt61897 ай бұрын

    You comment doesn’t make any sense.🤔🤔

  • @louisdupreez3528
    @louisdupreez3528 Жыл бұрын

    Please load vatjie sien sy gat

  • @hendrinakunneke282
    @hendrinakunneke282 Жыл бұрын

    Dankie

  • @AzizaNordien
    @AzizaNordien Жыл бұрын

    😂❤Very nice thanks 😂

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 Жыл бұрын

    Oook maar flippen commen.... . 😢😢

  • @deliafredericks7578
    @deliafredericks7578 Жыл бұрын

    Kak man!! 😂😂😂😂😂 This is the best comedy in Afrikaans English Xhosa

  • @deliafredericks7578
    @deliafredericks7578 Жыл бұрын

    Watched it fir the second time Hilariously funny 😂😂😂

  • @maritzamatthee4565
    @maritzamatthee4565 Жыл бұрын

    Wow, read the book years back made such an impact. Watched the movie could not stop crying .

  • @ak33656
    @ak33656 Жыл бұрын

    Wie is Willie Esterhuizen se aanhangers

  • @kaylastrohmenger3635
    @kaylastrohmenger3635 Жыл бұрын

    Weet iemand hkm ek dit nie kan download nie

  • @jeanettesabor-yh3bl
    @jeanettesabor-yh3bl Жыл бұрын

    I like to comment on the movies I watched on KZread, it's very good,I love to watch more, but there is some Afrikaans movies that I can't open

  • @Shivas-cj7vr
    @Shivas-cj7vr Жыл бұрын

    Love Willie Esterhuizen se movies!

  • @nadinedebiche5166
    @nadinedebiche5166 Жыл бұрын

    Love this movie sad part is that this is really happening some dads do this to their real kids and step kids

  • @sharonnieuwenhuis
    @sharonnieuwenhuis Жыл бұрын

    So funny 😁

  • @kobusboshoff4313
    @kobusboshoff4313 Жыл бұрын

    kak snaaks

  • @deliafredericks7578
    @deliafredericks7578 Жыл бұрын

    die hond maak meer sense!!!

  • @vuyokazihlatshwayo8641
    @vuyokazihlatshwayo8641 Жыл бұрын

    Watching it so I can learn more Afrikaans

  • @kaydibb5743
    @kaydibb5743 Жыл бұрын

    Very sad. But happens all the time

  • @zakoberholzer5364
    @zakoberholzer5364 Жыл бұрын

    😂😂

  • @stantonbooys7577
    @stantonbooys7577 Жыл бұрын

    Puik fliek, Afrikaans is tops. Lotz is briljant👌👌🤣🤣

  • @sarielakay7902
    @sarielakay7902 Жыл бұрын

    Zs

  • @mariskarabie
    @mariskarabie Жыл бұрын

    Dankie vir die wonderlike flieks. Nooit gedink ek sal dit ooit weer kan sien nie... baie groete uit die buiteland xxx

  • @gelbblume9658
    @gelbblume9658 Жыл бұрын

    Die Boodskapper van God, mag God se gebede en vrede met hom wees, het gesê: (Die beste liefdadigheid is natmaak) 'n outentieke hadith, wat beteken om water te gee aan mense, diere en voëls. Ook van ons is diegene wat deelneem aan waterprojekte en die toegang van water tot huise en afgeleë dorpies fasiliteer, en sodoende kry ons 'n groter beloning 🌼🌱🌴🕊️🥰💕💞💖💖