Ritmia Gemeente

Ritmia Gemeente

29 Julie 2024 | Ritmia Oordenking

29 Julie 2024 | Ritmia Oordenking

26 Julie 2024 | Ritmia Oordenking

26 Julie 2024 | Ritmia Oordenking

25 Julie 2024 | Ritmia Oordenking

25 Julie 2024 | Ritmia Oordenking

24 Julie 2024 | Ritmia Oordenking

24 Julie 2024 | Ritmia Oordenking

23 Julie 2024 | Ritmia Oordenking

23 Julie 2024 | Ritmia Oordenking

22 Julie 2024 | Ritmia Oordenking

22 Julie 2024 | Ritmia Oordenking

Пікірлер

  • @lelaniejoubert1089
    @lelaniejoubert108922 сағат бұрын

    Dankie vir die geseënde boodskap. N Geseënde week ook.😇🙏😇

  • @naomivandermerwe798
    @naomivandermerwe798Күн бұрын

    Deesdae is dit net n comedy show, met 15 voorbeelde en niks gepreek uit woord nie. Teleurgestel.

  • @johannesboois4048
    @johannesboois40484 күн бұрын

    Amen

  • @waynnedupreez9432
    @waynnedupreez94324 күн бұрын

    Amen

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r5 күн бұрын

    Baie Dankie Vir MOOI Boodskap v Oggend as n mens siek word op n op n sabbat kan JY dr toe gaan God het ons verstand gegee om te gaan Ou tyd het GOD mense Gesond gemaak op n sabbat dis wette wat daai Tyd gemaak is JY Moet rus ja maar v dag se wereld het als verander Hy is ons GENEESHEER Skepper God U wat als GEMAAK het Dankie daarvoor Hoe Groot is ons GOD 🙏🏻🤗🤗🤗🕊️

  • @waynnedupreez9432
    @waynnedupreez94325 күн бұрын

    Wil graag verneem watse dag was die sabbat, ons God van daaityd en van vandag is dieselfde God. Sy woord is Sy woord. Sy wet is reeds gegee dat ons daar volgens moet leef dit is regtig nie moeilik nie, ek sien uit na die koms van Jesus om op Sy sabbat dag saam met Hom te kan aanbid, ek dink dit gaan wonderlik wees. Hy het die sabbat nerens in die skrif verander nie, maar die mens het dit gedoen, mag ek nooit n mens volg nie maar my Skepper God.

  • @loppielaubscher3922
    @loppielaubscher39225 күн бұрын

    Dankie Daruis vir jou mooi boodskap Here laat ons sien soos U sien Amen.. Dìe Here seën jou bediening vir enkelinge en meningitis

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r6 күн бұрын

    Baie Dankie Vir die Boodskap Here help my Om te fokus ASB 😢

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r6 күн бұрын

    Dankie Vir MOOI Boodkap Met ware woorde 🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @maggieviljoen402
    @maggieviljoen4027 күн бұрын

    Amen.

  • @loppielaubscher3922
    @loppielaubscher39227 күн бұрын

    Dankie Daruis vir jou mooi boodskap, bid jou die Here se seën op jou bediening.

  • @lelaniejoubert1089
    @lelaniejoubert10898 күн бұрын

    Dankie vir die pragtige oordenking, Darius. N Geseënde Nuwe Week.🙏😇🙏

  • @yvonnelubbe3957
    @yvonnelubbe39578 күн бұрын

    Amen. Baie dankie vir die mooi boodskap.

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r10 күн бұрын

    Baie Dankie Vir kosbare Boodskap Here laat Ek leerbaar wees Om U Woord beter te ken 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙌🏻

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk592611 күн бұрын

    More Darius. Baie dankie vir jou mooi boodskap. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏

  • @ansienell9682
    @ansienell968212 күн бұрын

    Baie dankie Jy het net met my hart gepraat! Seën vir jou ❤

  • @Mondrayotube
    @Mondrayotube13 күн бұрын

    Baie baie Baie dankie vir die pragtige boodskap

  • @BelindaScallan
    @BelindaScallan13 күн бұрын

    Goeiemore dankie vir die mooi boodskap. Geseende dag vir jou.

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk592613 күн бұрын

    More Darius. Baie dankie vir hierdie mooi boodskap vanoggend. Mag jy geseend wees vandag. 🙏🙏

  • @waynnedupreez9432
    @waynnedupreez943214 күн бұрын

    Baie dankie vir die gedagtes, ons as mens moet daarna strewe om in die wee van God te lewe en tedoen wat Hy wil hê ons moet, Sy wil, daar is net twee groepe mense die regverdiges wat die wil van God doen en die goddelose mense wat nie Sy wil doen nie. Ons moet maar die woord gaan lees en kyk wat is die eienskappe van die twee groepe, geseende dag.

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk592615 күн бұрын

    More Danie. Baie dankie vir hierdie mooi boodskap vanoggend. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏

  • @ansienell9682
    @ansienell968217 күн бұрын

    Hoe awesome om net die waarheid van jou te hoor! Mag jy geseënd wees. ❤

  • @cherylroleenmilns5187
    @cherylroleenmilns518718 күн бұрын

    Waar kry ek julle app & onder wat moet ek soek asb? ❤

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r18 күн бұрын

    Amen Kosbare Boodskap 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r20 күн бұрын

    DANKIE Vir MOOI Boodskap Ek Wil In Vrede Gaan Slaap en weet U Kyk na My beskerm My Grote God 🛐✝️

  • @elmariestephaniepotgieter1550
    @elmariestephaniepotgieter155021 күн бұрын

    Dankie so baie vir die mooie boodskap.

  • @loppielaubscher3922
    @loppielaubscher392221 күн бұрын

    Dankie Here dat U woord vir ons warmte bring in die winter tye van ons lewe Amen

  • @maggieviljoen402
    @maggieviljoen40221 күн бұрын

    Amen.

  • @erikavisagie4
    @erikavisagie421 күн бұрын

    Amazing boodskap. Baie dankie. Ek WIL Hom beter leer ken. 🙏🙏🙏

  • @erikavisagie4
    @erikavisagie422 күн бұрын

    Sjoe!!!! Wat n awesome, kosbare boodskap. Baie dankie Darius. Alle lof, dank en eer aan Koning Jesus. Dit is n moet weer luister boodskap. Blessings🙏🙏🙏

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r24 күн бұрын

    Baie Dankie Vir kosbare Boodskap 🙏🏻

  • @beastkidcorne8915
    @beastkidcorne891525 күн бұрын

    So ongelooflik kosbaar om die diens te kon kyk en jou op regte hart in God te kon hoor, sien en aanhoor. Dankie dat jy so kosbare instrument vir God is en dat jy jouself beskikbaar stel vir God om deur jou te werk om vir ons die boodskap te gee. Dit het so met my gepraat, ek het, net soos wat ek glo baie ander ook, nodig gehad om dit te hoor en net weer te besef.

  • @maggieviljoen402
    @maggieviljoen40226 күн бұрын

    Amen.❤

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk592626 күн бұрын

    More Darius. Baie dankie vir hierdie mooi boodskap vanoggend. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏

  • @AnnaMcGill-tt1yh
    @AnnaMcGill-tt1yh27 күн бұрын

    Ek het altyd n blye verwagting in my binneste in lydenstye.

  • @erikavisagie4
    @erikavisagie429 күн бұрын

    Dit is n baie ware, kosbare boodskap. Baie baie dankie vir Jesus wat jou gelei om hierdie boodskap te bring. Amazing!!!🙏🙏🙏

  • @maggieviljoen402
    @maggieviljoen402Ай бұрын

    Amen.

  • @loppielaubscher3922
    @loppielaubscher3922Ай бұрын

    Here vergewe ons Amen

  • @rhitakinnear2076
    @rhitakinnear2076Ай бұрын

    Baie dankie Daruis vir Hierdie boodskap 😊

  • @maggieviljoen402
    @maggieviljoen402Ай бұрын

    Amen

  • @debbykleynhans6867
    @debbykleynhans6867Ай бұрын

    Thank you so much for the early upload - what a pleasure to be able to listen before work 🙏 enjoy your day 😊

  • @erikavisagie4
    @erikavisagie4Ай бұрын

    Wat n awesome boodskap. Baie baie dankie Prys die Here. Alle lof dank en eer aan Koning Jesus. 🙏🙏🙏

  • @lelaniejoubert1089
    @lelaniejoubert1089Ай бұрын

    Dankie vir die pragtige boodskap. Waardeer dit so baie!!!😇🙏😇

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926Ай бұрын

    More Darius. Baie dankie vir jou mooi boodskap vanoggend. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏

  • @lindy-annvandenberg5750
    @lindy-annvandenberg5750Ай бұрын

    Ongelooflike diens baie dankie

  • @erikavisagie4
    @erikavisagie4Ай бұрын

    Baie baie dankie vir hierdie pragtige, kosbare boodskap. Alle lof, dank en eer aan Jesus. Geseënde vadersdag ook vir julle.. 🙏🙏🙏

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7rАй бұрын

    More Dankie vir MOOI ware Boodskap oor die Waarheid die Woord is die Waarheid leer v dag om in waarheid te lewe 🙏🏻🤗🛐🙌🏻

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7rАй бұрын

    More Vir die ware Boodskap Almal skinder niemand is volmaak behalwe God My Vriendin My iets vertel vir 40 jr het Ek Nog nooit haar storie versprei nie Spreuke is n Boek wat n mens baie wysheid Kan leer 🙏🏻🙏🏻

  • @loppielaubscher3922
    @loppielaubscher3922Ай бұрын

    Dankie Daruis, vir jou mooi boodskap, waardeer jou boodskappe wat vir ons Lig bring oor ons lewe

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926Ай бұрын

    More Darius. Baie dankie vir hierdie treffende boodskap vanoggend. Mag jy geseend wees vandag. 🙏🙏