Zirk Bergh - Swaeltjie

Vandag 2 jaar gelede, het een van die hartseerste dinge ooit in die Afrikaanse musiekbedryf gebeur... Hierdie is die laaste volledige song wat Zirk ons gegee het. Seker een van die mooiste hartseer liefdeslliedjies ooit in Afrikans. Behalwe vir die pragtige lirieke, is die song ongelooflik musikaal gedoen en is dit moeilik om te glo dat een ou so musikaal kon dink en na alle waarskynlikheid, al die instrumnete self gespeel het... Ek vereenselwig met die song - ek het self al baie swaeltjies gehad...:) Die foto is sy laaste album se omslag.

Пікірлер