You and I - Peter Mitchell / Pietman Geldenhuys

Of the new album You and I.
ITunes: itunes.apple.com/za/album/you...
Also listen @ itunes.apple.com/za/album/ham...
ORDERS: pietmanalbum@gmail.com
/ pietmandieskot
Pietman Geldenhuys aka Pietman die Skot aka Peter Mitchell
Flower of Scotland
Oppiestoep @ Kyknet

Пікірлер: 62

  • @adamoolman895
    @adamoolman8953 жыл бұрын

    Pietman ek is 71 jaar oud en trots op min dinge buite my geloof - eintlik will ek nie meer hier wees nie - maar jy maak my trots om n suid afrikaner te wees.

  • @riaanbailey3533
    @riaanbailey3533Күн бұрын

    Een mens met so baie talent! What a song! Ek het nou so lekker gelag vir jou Radio drama op RSG (O Die Donkie). Jy is goud werd vir ons land Pietman!

  • @sleepingbeauty6206
    @sleepingbeauty62065 жыл бұрын

    Die song laat my voel soos n verliefde tiener in Ierland❤️😭absoluut versot op jou stem😍

  • @edithroode2414
    @edithroode24143 жыл бұрын

    Love this song, missing my daughter due to covid19.:-(

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis3 жыл бұрын

    Man, as mens ouer word neig mens om uit voeling met jonger kunstenaars te raak. Ek het hierdie pragtige ou liedjie al gehoor en soos iemand anders dit stel, gedink dis iemand van oorsee. Nou het ek vannand 'n onderhoud met jou op RSG gehoor en is nou ook op hoogte. Mog jy nog vele jare gegun word om ons met jou sang en persoonlikheid te vermaak. Alles wat goed is vir jou.

  • @carol-annpaterson1051
    @carol-annpaterson10513 жыл бұрын

    Best song, sung by a great voice. Pragtig

  • @smokemapleinc2412
    @smokemapleinc24122 жыл бұрын

    My liewe ouers Pietman, ek is geskok.Nooit geweet jy sing so lekker nie...unbelievable

  • @unamarais1367
    @unamarais1367 Жыл бұрын

    On my list of all time favourites

  • @petromckenzie4206
    @petromckenzie42065 жыл бұрын

    Wow ... nee my ou. Jy is een uit 'n miljoen. Dit is beautiful, ongelooflik mooi. Ek is nou oppad iTunes toe.

  • @loekiepieterse1124
    @loekiepieterse11242 жыл бұрын

    Wat 'n pragtige lied en so 'n mooi stem. Goed gedoen.

  • @veroniquelinks4992
    @veroniquelinks49922 жыл бұрын

    hierdie liedjie is my gunstelling ❤

  • @Theogmrpieman
    @Theogmrpieman5 жыл бұрын

    Ek het hierdie liedjie vir my pa gestuur presies n jaar terug want hy was by een van sy grootword pelle se begrafnis. Hy se hierdie is ware talent van God af. Baie dankie😁😁

  • @sarinakriek9457
    @sarinakriek94573 жыл бұрын

    Fantasties!

  • @vascodagams8965
    @vascodagams89655 жыл бұрын

    Dis moer mooi. Ekt gedog dis n oorsese band.

  • @adriaanboshoff9754

    @adriaanboshoff9754

    5 жыл бұрын

    Trying to sound like mumford and sons.not forme

  • @69Schalk

    @69Schalk

    3 жыл бұрын

    hahaha dude ek ook, jislike dit laat mens se voete jik neh

  • @riasnyman7859
    @riasnyman7859 Жыл бұрын

    Baie mooi Pietman

  • @trudienaude9614
    @trudienaude96142 жыл бұрын

    Wow wonderful

  • @user-gm1eb4jr5g
    @user-gm1eb4jr5g9 ай бұрын

    Fantasties!!!!!!!

  • @carlienthomson21
    @carlienthomson213 жыл бұрын

    Beautiful!!

  • @ansothom1946
    @ansothom19463 жыл бұрын

    Wowwwwwwwwwwwwwww!

  • @Pugs25
    @Pugs253 жыл бұрын

    Pragtig. Jy hoort op die wêreldverhoog!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez6 жыл бұрын

    Epic song!!!!

  • @alidacloete119
    @alidacloete1195 жыл бұрын

    Wow dit is vir my baie mooi

  • @Linda73127
    @Linda731273 жыл бұрын

    I loooove this song!!

  • @rorysullivan4913
    @rorysullivan4913 Жыл бұрын

    Would have liked more of this from Pietman. Hi is rendition of Scottish anthem still the best. Maybe he can do some more numbers.

  • @joevoges9796
    @joevoges97967 жыл бұрын

    Hi Peter thank you for this song it put a happy tear in my eye, just like a few years ago at Strab in Mozambique.

  • @johankriel1704
    @johankriel17046 жыл бұрын

    A great song Thank you.

  • @mariustheron5192
    @mariustheron51926 жыл бұрын

    So sing Hamlet se Boere!! Mooi man !!

  • @smiththeuns
    @smiththeuns5 жыл бұрын

    Nou eerste keer gehoor.Ontdekking van die jaar.

  • @johanvandermerwe9902
    @johanvandermerwe99026 жыл бұрын

    Pragtig Pietman! Great song!!!!

  • @konradbuchner7621
    @konradbuchner76216 жыл бұрын

    Awesome song.

  • @tru-annnieuwoudt7475
    @tru-annnieuwoudt74756 жыл бұрын

    Love jou sonns !!

  • @marlizebester6438
    @marlizebester64385 жыл бұрын

    Ai jy sing darem mooi! Dankie so baie....

  • @jacobrill
    @jacobrill6 жыл бұрын

    Love die song!

  • @louisavanzyl5701
    @louisavanzyl57015 жыл бұрын

    The best ever!

  • @marinagrobbelaarvanlill2249
    @marinagrobbelaarvanlill22495 жыл бұрын

    Pragtig!

  • @pgoodwill1978
    @pgoodwill19786 жыл бұрын

    Well done. Enjoying here in Canada.

  • @hanneskaufmann8878
    @hanneskaufmann88786 жыл бұрын

    Great Pietman - magic - groete Kaufeee

  • @ansothom1946
    @ansothom19463 жыл бұрын

    Oeggggg, hierdie song raak my diep....You and I!!

  • @tiaanduplessis8736
    @tiaanduplessis87366 жыл бұрын

    Great Album , get it on itune , Great song bra !

  • @imoginelabuschagne3422
    @imoginelabuschagne34226 жыл бұрын

    wow well done dis regtig n pragtige liedjie.... nie geweet jy sing soo mooi nie!! def 1van my fav!! sal verseker jou musiek luister!! love love love dit!! en ek moet se WWWWOOOWW flower of scotland!! sjoe het skaars woorde wel done !!

  • @caylankingwill3949
    @caylankingwill39495 жыл бұрын

    Awsome liedtjie

  • @lzarges
    @lzarges7 жыл бұрын

    Nice song, never heard of him x

  • @ChristoGaybba

    @ChristoGaybba

    6 жыл бұрын

    Now you did :P

  • @lehanngeldenhuys1213
    @lehanngeldenhuys12135 жыл бұрын

    Beste liedjie ooit

  • @desireuys2794
    @desireuys27946 жыл бұрын

    Ag ek het dit nou baie geniet. Hou so aan.

  • @rochelleannandale769
    @rochelleannandale7692 жыл бұрын

    Ek hou baie van die song

  • @ebenmaritz5626
    @ebenmaritz56267 жыл бұрын

    Pietman dis n great song Boeta.

  • @natvisser
    @natvisser7 жыл бұрын

    First time I've heard of him, but it is a great song !!!

  • @stevenmarx6866
    @stevenmarx68666 жыл бұрын

    Gister my cd gekry! Nice liedjie.

  • @elrinavanderwalt7468

    @elrinavanderwalt7468

    6 жыл бұрын

    Love this CD😀

  • @pjolivier3376
    @pjolivier33762 жыл бұрын

    Pietman hy roer die hartsnare

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk44673 жыл бұрын

  • @sannievanschalkwyk3789
    @sannievanschalkwyk37896 жыл бұрын

    Oulik en Goed

  • @HermienHamman
    @HermienHamman5 жыл бұрын

    Ai ek kan nie ophou luister na jou liedjie nie. Ek verbeel my ek het iewers gelees daar is 'n storie agter jou liedjie, is dit so? Vertel!

  • @heleensteyn3986
    @heleensteyn3986 Жыл бұрын

    Hartseer, maar baie mooi!

  • @69Schalk
    @69Schalk3 жыл бұрын

    Kan iemand asb die lyrics post ek kry dit op geen website. Dankie byvoorbaat

  • @riaglennwilliams2601
    @riaglennwilliams26016 жыл бұрын

    Pietman waar kan ek die cd kry orals al gevra ek kry dit nerens nie. Se asb vir my .

  • @pietmangeldenhuys6398

    @pietmangeldenhuys6398

    6 жыл бұрын

    Ria Glenn Williams jy kan dit nou by Musica kry..

  • @henriettesteyn6388
    @henriettesteyn63886 жыл бұрын

    Mal oor die lied en Peter se stem

  • @hermanungerer6362
    @hermanungerer63625 жыл бұрын

    Ek het geluister na al die ander kunstenaars HIERDIE IS DIE BESTE