Wiskunde met LitNet: graad 5 - Optelling van tot vyfsyferheelgetalle (kolommetode)

Фильм және анимация

Wil jy graag wiskunde beter verstaan? Het jy al gewens dat 'n wiskunde-onderwyser vir jou begrippe wat jy nie verstaan nie, op jou selfoon- of rekenaarskerm kan verduidelik? LitNet laai deesdae video's op wat skoolkinders van verskillende grade kan help. Die onderwyseres se naam is Lee-Ann West.

Пікірлер

    Келесі