Wilhelmus van Schyff Beefmaster op die middag voor die Beefmaster SA Nasionale veiling.

Үй жануарлары мен аңдар

Ons gesels met Wilhelmus van Schyff Beefmaster op die middag voor die Beefmaster SA se nasionale veiling by Afridome Parys, oor die diere wat op aanbod is en hoekom die ras vir hom so aantreklik is.
Bie aanlyn op SwiftVee.
#beefmaster #nationals #farmspace #OnsPraatBoer

Пікірлер

    Келесі