Wegraping, Vervolging en Einde Deel 3

Музыка

Hierdie is EINDTYD Deel 3 - Wegraping, Vervolging en Einde
aangebied deur Dr. Johan Carstens van i-Opus Instituut
Please follow us on:
Twitter: / patmos_studio
Instagram: / dailybible.. .
Facebook: / patmosstudio1
Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.co.za/
Category
Film & Animation

Пікірлер: 11

  • @alexensoekiebotha2061
    @alexensoekiebotha20615 жыл бұрын

    Baie dankie Johan, wens meer mense wil wakker word en dit in sien.

  • @marrietvisser6195
    @marrietvisser61955 жыл бұрын

    Ek stem saam met jou. Mense is nie gereed om vervolging te ervaar nie.

  • @lindaclassens6931
    @lindaclassens69315 жыл бұрын

    Wonderlike boodskap

  • @meisiekleynhans7820
    @meisiekleynhans7820 Жыл бұрын

    Gaan luister gerus na Pastoor Raymond Lombard se endtyd studies.

  • @kobusmarais8227
    @kobusmarais82273 жыл бұрын

    Hello Dr. Miskien net 'n vraag oor die wat mag wonder daaroor te midde van die waarheid - Waar kom die Leeu van Juda in oor die tyd? Dankie dat die Here jou kan help om ons te laat uitsien. Seëngroete!

  • @thomasdejager6675
    @thomasdejager66753 жыл бұрын

    2 Thessalonisense 2 & 2 Petrus 2+3 - kzread.info/dash/bejne/Z618k9mnYJO_fs4.html

  • @carelbrits8005
    @carelbrits80054 жыл бұрын

    Nou praat iemand waarheid

  • @johannesuys7480
    @johannesuys74802 жыл бұрын

    Jesus kom vir die TWEEDE maal (wederkoms) vir die wat hom verwag tot saligheid. Hebr 9:28. Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die Hemel sal net so terugkom (wederkoms) soos julle Hom sien wegvaar het. Hand. 1:11. Jesus kom weer: dadelik na die verdrukking en sal verskyn op die wolke van die Hemel. Matt. 24:29-30. Met Jesus se wederkoms sal die wat gered is die Here tegemoet gaan in die lug. 1Thess.4:15-17. Met Jesus se wederkoms vereenig ons met Hom in die lug. 2 Thess.1:1 Wanneer Jesus weer kom, kom Hy in vuur en vlam en sal wraak uitoefen op die wat Hom nie gehoorsaam was nie terwyl sy heiliges in Hom verheerlik sal word. ( in die lug) 2 Thess 1:8-10. Voordat Jesus weer kom moet daar eers n afvalligheid van die waarheid plaasvind sodat die antichrist geopenbaar kan word.2 Thess2:3 Wanneer Jesus weer kom sal Hy die antichrist verdelg en tot niet maak asook die wat afvallig geword het van die waarheid.2 Thess2:8-12. Niemand gaan verdwyn of weggeraap word voor Jesus se wederkoms nie.

Келесі