Veelvoude en Faktore

Veelvoude en Faktore is konsepte wat 'n verwantskap met vermenigvuldiging en deling het. 'n Veelvoud is 'n getal wat jy kry wanneer jy 'n getal maal met 'n heelgetal. 'n Faktor is 'n getal wat in 'n ander getal kan indeel, sonder 'n res. Veelvoude en Faktore is omgekeerde konsepte van mekaar.

Пікірлер: 4

  • @Preepyrobloxgirl706
    @Preepyrobloxgirl706 Жыл бұрын

    Hi

  • @ShamilahKotze
    @ShamilahKotzeАй бұрын

    I have 20 out of 20

  • @teachertanya

    @teachertanya

    Ай бұрын

    Yes!!!! SUPER proud of you!!!

  • @ShamilahKotze

    @ShamilahKotze

    Ай бұрын

    Thank you