Theuns Jordaan - Soos Bloed (LIVE)

Музыка

Stream nou - orcd.co/4z3wjwq
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
KZread - / @theunsjordaan9907
Facebook - / theunsjordaanpage
Instagram - / theunsjordaan
#TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #10JaarVanHoogtePunte

Пікірлер: 181

  • @theunsjordaan9907
    @theunsjordaan99073 жыл бұрын

    Kry jou Theuns Jordaan T-hemp as ook sy splinternuwe album Agter Slot & Grendel nou aanlyn by - moue.online Ons kourier binne dae na jou deur toe!

  • @jacootto2494

    @jacootto2494

    3 жыл бұрын

    Gaan beslis bestel. Sterkte daar. Word gou gesond, jy is in al jou fans se gebede 🙏

  • @natasjaswanepoel4064

    @natasjaswanepoel4064

    3 жыл бұрын

    Asb ek wiil n t-shirt he

  • @elzethdisibioviljoen5984

    @elzethdisibioviljoen5984

    2 жыл бұрын

    Wie in die gehoor is so bevoorreg vir daardie 2 mooi glim........s?????

  • @hanneliebezuidenhout2189
    @hanneliebezuidenhout21892 жыл бұрын

    Soos net jy dit kon sing, en vandag is jy weg. Jy sal vir altyd bly voortleef deur jou musiek ❤️

  • @karenhiggins6770
    @karenhiggins67702 жыл бұрын

    Ai Theuns... jy kon nie by ons bly nie al sou ons vra... Maar jy sal altyd in reën rondom ons bly... Jou woorde altyd vasgevang in musiek... Jou stem die volmaakte instrument... Tot ons weer ontmoet... Rus sag.

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk60403 жыл бұрын

    Daar is niks soos bloed nie, Jesus het vir ons gesterf en 'n ewige bloed verbond vir ons daar gestel, al wat ons moet doen is om net te glo.

  • @shanevermij4780
    @shanevermij47803 жыл бұрын

    This is some of the most beautiful words and music this is what reminds of what it means to be a South African

  • @cathy1jonker611
    @cathy1jonker6113 жыл бұрын

    i can listen for hours to that voice its unique and love this song Soos Bloed

  • @biancawagner9156
    @biancawagner91562 жыл бұрын

    Legendaries. Dankie vir jou bydrae in Afrikaanse musiek en kultuur. Jou nalatenskap leef voort. Rus in vrede❤️

  • @annelizebuitendach7523
    @annelizebuitendach75232 жыл бұрын

    Diep woorde gesing deur 'n diep mens. Ek wens ons kon vir jou sê bly by ons, maar daardie besluit het in die Hemelse Vader se Hande gelê. Sing dan in die Hemele Theuns, jou stem so soet soos amandels. Soos bloed is vir my die mooiste, mooiste lied wat jy vir ons nalaat. 🙏🎶 Tot weersiens.

  • @kayd8098
    @kayd80983 жыл бұрын

    I'm thinking of you Theuns may Jesus touch and heal you This song is very deep for me

  • @rosaliashuudeni6101
    @rosaliashuudeni6101 Жыл бұрын

    Not a single day pass without listening to your music Theun...2023 your music still meant a lot “May your soul continue to Rip...love from Namibia

  • @mr.b5678
    @mr.b56782 жыл бұрын

    RIP Theuns. Jy is n LEGEND :'(

  • @giselazimmermann9199

    @giselazimmermann9199

    2 жыл бұрын

    Wie traurig 😢.

  • @joegeorge7868
    @joegeorge78682 ай бұрын

    Rest in Peace Theuns Jordaan. You gave us beautiful music. Your legacy lives on.

  • @dorothydutoit12
    @dorothydutoit122 жыл бұрын

    Rus in vrede Theuns Jordaan.Jy was regtig n legendein Afrikaanse Liedjies.Ek het dit jou baie waardeer.

  • @karenjonker6242
    @karenjonker62422 жыл бұрын

    Theuns die talent wat jy ontvang het om te kan sing - het jy op jou professionele dog sagte manier baie mense se hart aangeraak. Ek het die beste tyd in my lewe gehad om op jou liedjies te sokkie - ek vertrou jy is nou pynloos, maar ook gelukkig tussen al die engele. Mag God jou gebroke ouers styf vashou in die bitter moeilike tyd. Jy sal altyd voortleef in my hart

  • @utehofert3899
    @utehofert38998 ай бұрын

    Wahnsinnig schoene Musik und ein Klasse Sänger. Ruhe in Frieden Theun's!

  • @misskimtastic1
    @misskimtastic13 жыл бұрын

    I love this man, this song and all the memories it evokes in me... divine

  • @shiraniweerasinghe472

    @shiraniweerasinghe472

    Жыл бұрын

    Agree totally with you Kim. Theuns is winner.

  • @soniaponzio9426
    @soniaponzio9426 Жыл бұрын

    Sweet Theuns, I've learned two beautiful words in your language:"baie dankie!"🌷 ❤❤❤

  • @sakkievanzyl2983

    @sakkievanzyl2983

    Ай бұрын

    Dit is n plesier

  • @johnnywincento6022
    @johnnywincento60222 жыл бұрын

    Thanks Theuns... Altyd humble en kind gewees. En toe jy dit maak het jy omgedraai en die volgende een in die ry gehelp. Rus in vrede sonder pyn.

  • @lawrencehenshaw7491
    @lawrencehenshaw74913 ай бұрын

    Elke lied elke oomblik wat ons jou liedjies kon hoor was en is n eer.

  • @barbaranel-zw2io
    @barbaranel-zw2io2 ай бұрын

    Al so lank terug, maar steeds luister ek elke dag na hom. RIP Theuns❤

  • @tanjaboshoff358
    @tanjaboshoff3582 жыл бұрын

    Groot geword met jou liedjies. Rus sag. 🙌 😢 ❤

  • @aldenelerouxsoverytrue2814
    @aldenelerouxsoverytrue28143 жыл бұрын

    Mag GOD jou genees Theuns in JESUS NAAM...AMEN

  • @glenblignaut9977

    @glenblignaut9977

    2 жыл бұрын

    jesus is satan God is die enigste

  • @Galaxy-ho2pk
    @Galaxy-ho2pk2 жыл бұрын

    Dit was te vinnig Theuns RIV 😢 sal jou lag met die oë onthou . Jy sal altyd nr 1 bly 💕

  • @irmgardbruggemann1157
    @irmgardbruggemann11572 жыл бұрын

    A round of applause also to the musicians

  • @henriettalinfemann1944
    @henriettalinfemann19443 жыл бұрын

    Ek wonder of jy regtig besef met watse omgelooflike skryf en sang talent jy geseen is. Baie dankie dat jy dit ten volle gebruik. Dit help my op die oomblik deur 'n routydperk in my lewe. Hartsmusiek. Ek bid vir jou. 78 jarige tannie

  • @solarczyk49
    @solarczyk492 жыл бұрын

    Friends worthily paid their respects to say goodbye to Theuns Jordaan ❤️😢❤️ Condolences for family and loved ones ❤️😢❤️.

  • @user-uc3xl5dr5b
    @user-uc3xl5dr5b3 ай бұрын

    Love you 💕😘 Theans jy is a Legend miss you ❤❤❤❤

  • @gerrithorn3507
    @gerrithorn35074 жыл бұрын

    Seker die mees populere song van al jou songs. Dnki

  • @adelestiglingh3735
    @adelestiglingh3735 Жыл бұрын

    Mis jou Theuns altyd in ons hartr

  • @luhandebruyn7618
    @luhandebruyn76183 жыл бұрын

    Ai oom ek hoop dit gaan goed met oom nou met oom se siekte ek ken oom al van kleins af ek wil nie nou vit oom groet nie. Ek en my familie bid vir oom groete Luhan de Bruyn

  • @anna-marimeiring6925
    @anna-marimeiring69252 жыл бұрын

    NET JY EN JY ALLEEN KAN SO SING, GAAN JOU MIS😢😢😭🎶🎶🎻🎸

  • @user-xc7se5mv9x
    @user-xc7se5mv9xАй бұрын

    Jy sal altyd deel van my musiek lewe wees,Rus sag, Theuns 😢

  • @janicewright9952
    @janicewright99522 жыл бұрын

    A wonderful gift.you left us much too soon but you.. will be in our hearts forever thanks heaps

  • @charmainevandermerwe5868
    @charmainevandermerwe58682 жыл бұрын

    Kan nog steeds nie glo dat jy so vinnig weggeruk is nie 😭 Ons gaan jou verskriklik baie mis. Jou musiek gaan voortleef. Rus in vrede Theuns

  • @irmgardbruggemann3194
    @irmgardbruggemann31942 жыл бұрын

    ❤️❗🙋‍♀️🎶🎵 Wunderschön!

  • @shawngower6812
    @shawngower68122 жыл бұрын

    Net jou kon so sing, no other you were a legend. This song digs deep ... Rip Thuens.. bless your family

  • @heatherkoekemoer3933
    @heatherkoekemoer3933 Жыл бұрын

    Ai Theuns dit is so pragtig!! Kan nie verstaan hoekom jy so vroeg moes weggaan nie!! Ons mis jou so op die verhoog!! 😢❤️

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 Жыл бұрын

    Dankie vir pragtige Afrikaanse musiek gepaard met pragtige herrineringe! En nou is jy weg, dankie vir wat jy eens vir ons kon gee. Wees rustig, my maatjie is ook daar waar jy is, ek dink aan julle, want ons het saam jou musiek al van lankal af geniet!

  • @jbg101
    @jbg1012 жыл бұрын

    Ek mis die man se stem, so baie. Hy het nooit probeer om groter as homself te wees nie. What a man !

  • @cindyvn34
    @cindyvn344 жыл бұрын

    Love love love this!!! This voice just kills me!!

  • @dudettethechicklet2828

    @dudettethechicklet2828

    3 жыл бұрын

    He reminds me of Neil Diamond

  • @marybrandle991

    @marybrandle991

    2 жыл бұрын

    Yu hit that on the head .love his singing and voice.

  • @johannengelbrecht2180
    @johannengelbrecht21802 жыл бұрын

    Ai Theunsman jy was en is n legende vir Afrikaans en jou engel stem gaan defnitief gemis word 😰😰😰😰😰😰

  • @suzettekretschmer1271
    @suzettekretschmer12713 жыл бұрын

    Love al jou songs maar hierdie een laat my hart smelt elke keer wat ek dir hoor. Mees ongelooflike stem

  • @amandastander894
    @amandastander8942 жыл бұрын

    Wens jy kon net vir n paar uur voel en sien hoeveel mense jou LOVE.....en MIS.....dink nie jy het ooit besef wat jy beteken het nie......soos bloed ....sal jy altyd wees.....💕

  • @shaneengelberts120
    @shaneengelberts1203 жыл бұрын

    To the one who will.understand the words...one day

  • @janed9842

    @janed9842

    3 жыл бұрын

    😍

  • @johanvanderpol6607
    @johanvanderpol66073 ай бұрын

    Beste team ooit. ❤. Sal vir eeuwig bestaan.

  • @user-iu3me2kk9x
    @user-iu3me2kk9x7 ай бұрын

    Theuns is weg, maar sy musiek is lewig in my huis. ek mis jou

  • @ericnqobilengwenya9460
    @ericnqobilengwenya946010 ай бұрын

    It reminds me of beautiful Ellis park jhb lions vs sharks 😘

  • @gerdamew1582
    @gerdamew15822 жыл бұрын

    Jy was darem maar n netjiese boerseun. Jy kon altyd deur n ring getrek word RIP ons sal jou altyd mis!!!

  • @caroladlam8515
    @caroladlam85152 жыл бұрын

    Theuns hoe loop die trane.. Jy sal altyd die beste bly RUS IN vrede.. Soos bloed net die beste💐💐💐💐

  • @TristanWilliamsonMusic
    @TristanWilliamsonMusic2 жыл бұрын

    Rus sag, Theuns, jou legend ❤️

  • @petrusvaneeden1289
    @petrusvaneeden1289Ай бұрын

    Wat een talentvolle jongen! Knap gedaan!

  • @jean-paulsermeus89
    @jean-paulsermeus8910 ай бұрын

    Rust zacht schitterend gezongen Theuns te vroeg gegaan baie danke

  • @mauded2709
    @mauded27092 жыл бұрын

    Ons onthou nie almal se musiek nie maar Theuns is in die kategorie wat sal bly. Innige meegevoel aan sy Familie en vriende.

  • @barbiesmith5707
    @barbiesmith57073 жыл бұрын

    Die mooiste song...🥰

  • @rodneylouw4923
    @rodneylouw49232 жыл бұрын

    So unique ... you will be missed but your music will live on forever ... 😪💔

  • @user-mk4tq5sk5y
    @user-mk4tq5sk5yАй бұрын

    Que talento.. que El CREADOR lo tenga en su gloria...

  • @donaldcarr7513
    @donaldcarr75132 жыл бұрын

    Theuns, always very professional on stage!!!

  • @manpetru8947
    @manpetru89473 жыл бұрын

    Două voci care și-au câstigat locul în sufletul meu . Bravo vouă !

  • @glenblignaut9977

    @glenblignaut9977

    2 жыл бұрын

    he died last week

  • @willemstoltz867
    @willemstoltz8673 жыл бұрын

    Hi, Teuns ek het omlangs uitgevind jy is my ma se neef! lekker man!

  • @raimundosoares3164
    @raimundosoares31642 жыл бұрын

    O nosso da guitarra toca de mas música linda de mas

  • @gertmaree4299
    @gertmaree42993 жыл бұрын

    Teuns ,Jesus sal jou genees Mag God se liefde en genade jou heeltemaal oorspoel ,God is manjifiek ,daar is net een God ,een skepper ,een geneesheer en Hy kan op water loop , Ons het jou in ons gebede Vrede !

  • @shaunna6673
    @shaunna6673 Жыл бұрын

    I Love This!

  • @davidkotze4140
    @davidkotze41402 жыл бұрын

    We will miss you Theuns.... but your music will live on with us..Thank you...RIP ❤️

  • @user-mk4tq5sk5y
    @user-mk4tq5sk5yАй бұрын

    Hey por favor... Este hermoso hermano con gran talento

  • @anniquegreyling3788
    @anniquegreyling37883 жыл бұрын

    Simply the best..jys maar n icon Theuns..sterkte met jou gesondheid..dink aan jou

  • @gerriepretoruis1138

    @gerriepretoruis1138

    3 жыл бұрын

    Bid vir hom met jou hele hart

  • @christojoubert2868
    @christojoubert28683 жыл бұрын

    THEUNS BID VIR JOU GLO EN VERTROU NET GOD IS ONS ALMAGTIGE EN JOU MOOI MUSIEK KAN NIE WEG GAAN NIE JY IS NMR 1 STERKE JY SAL GENEES WORD AMEN

  • @isebeljacobs494
    @isebeljacobs4943 жыл бұрын

    Dis die asemrowend mooi !!

  • @gerriepretoruis1138

    @gerriepretoruis1138

    3 жыл бұрын

    N baie diep song

  • @johannahelenakinsey3802
    @johannahelenakinsey3802 Жыл бұрын

    That voice will never die so beautiful 😂

  • @inasmal3996
    @inasmal39963 жыл бұрын

    My gunsteling.

  • @elmarybrits6465
    @elmarybrits64653 жыл бұрын

    Theuns jy bly maar no.1. Sterkte met jou gesondheid. My seun gaan op die oomblik ook deur dieselfde ding. Ons kan maar net bid!

  • @mariaandupreez5043
    @mariaandupreez50432 жыл бұрын

    Rus in vrede Theuns. Nou gaan daar n pragtige stem bykom in die hemel. Ons gaan jou mis. 🤗😥

  • @shanicepadda4437
    @shanicepadda44372 жыл бұрын

    Rus in vrede legende🕊️💔😭

  • @babsielegrange392
    @babsielegrange3923 жыл бұрын

    Stunning song Theuns

  • @MilindiDuPreez
    @MilindiDuPreez2 жыл бұрын

    Al is jy weg ek huil elke liedjie van Teuns ek sal nie op hou aan jou dink nie R.I.P Teuns

  • @godwinweahtjizoo2335
    @godwinweahtjizoo23352 жыл бұрын

    Soos bloed se jy......rest easy Klein Baas Jordaan dans en huil hierso

  • @irespereira2438
    @irespereira2438 Жыл бұрын

    Tem que divulgar estes sucessos no BRASIL.

  • @mrmolinasgify
    @mrmolinasgify2 жыл бұрын

    He has amazing voice...

  • @louis-if3vp
    @louis-if3vp2 жыл бұрын

    Jy was een van die grootstes en jou musiek en nagedagtes sal nooit sterf nir.

  • @constancegoosen6024
    @constancegoosen60242 жыл бұрын

    Hanelie, dit is waar, Theuns is weg, laat so groot hartseer wortel wat uit die grond geruk is,,,,maar hy laat wonderlike vreugde en herinneringe vir ons deur sy pragtige musiek . bly by my / ons - jou pragtige lied. Jy het vrede my vriend.

  • @the_daily_catholic
    @the_daily_catholic2 жыл бұрын

    Rus in vrede Theuns, ons sal jou bydrae in die Afrikaansse musiekbedryf nooit vergeet nie.😔😟

  • @michaellouw4327
    @michaellouw43272 жыл бұрын

    Theuns sal nooit weg wees, hy is soos Koos Dup.. nooit weg n legende... Jare terug was dit die eerste liedjie wat ek geluister het toe ek laeveld toe getrek het.. Rip broer ons gaan jou miss. Michael

  • @nancymaxey6508
    @nancymaxey65082 жыл бұрын

    Oh Theuns! Rest high in the mountain.. Gone too soon

  • @betsroos6122
    @betsroos61222 жыл бұрын

    Beste musiek ooit! RIP Theuns

  • @tienierabie748
    @tienierabie7483 жыл бұрын

    Uitstekend

  • @belindaraath5824
    @belindaraath58242 жыл бұрын

    My. Hart is baie seer oor jou Theuns hoop jy vlieg nou met die Angeles's

  • @sonjahabgood9239
    @sonjahabgood92392 жыл бұрын

    Best song for me. May he rest in peace

  • @renatabooysen4273
    @renatabooysen42733 жыл бұрын

    WOW!! Raak my hart.💓 Wel gedaan. 🙏

  • @evadnecoetzee3934
    @evadnecoetzee39342 жыл бұрын

    Rus sag Theuns altyd by ons 🌹🌹🌹

  • @dwaynedeck488
    @dwaynedeck4882 жыл бұрын

    rip l love your music

  • @marinapulvirenti8380
    @marinapulvirenti83803 жыл бұрын

    LOVE this song !!

  • @sandrapereira5896

    @sandrapereira5896

    2 жыл бұрын

    Me too.

  • @anaauroravieira5549
    @anaauroravieira55492 жыл бұрын

    Música linda!!!

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA1 Жыл бұрын

    The Bedt… love from Brasil 🇧🇷

  • @dallanjaftha5328
    @dallanjaftha53282 жыл бұрын

    The Iconic Theuns Jordaan sag Rus Maat❤️

  • @mariapeham88
    @mariapeham883 жыл бұрын

    Fantasties mooi stem

  • @gerriepretoruis1138

    @gerriepretoruis1138

    3 жыл бұрын

    Wie op aarde kan beter

  • @natasjaswanepoel4064
    @natasjaswanepoel40643 жыл бұрын

    Wil t hemp bestel. Jy rock. Wotd gou gesond. Mis jou

  • @annatjiejohanna
    @annatjiejohanna Жыл бұрын

    Ek wil vir die kinders wat nie hius het nie lekker eet slaap dit is kind se skuld dàar nie Al wat kind soek lief 😂😂😂❤

  • @natquinn7750
    @natquinn77502 жыл бұрын

    R.I.V. Al my menigste simpatie aan die famielie en vriende

  • @caroladlam8515
    @caroladlam8515 Жыл бұрын

    Theuns jy word so gemis daar is net een en dis jy RUS IN VREDE

  • @chrisnanaude1622
    @chrisnanaude16222 жыл бұрын

    Dis bitter hardseer om te weet dat n REUS vandag geval het. Theus jy het my deur my studente jare geneem. Ek sal NOOIT vergeet hoe ons klip hard saam jou gesing het elke keer wat jy in Wie's oogetree het. Jy sal altyd deel van my wees

  • @user-te6xm7ze2j
    @user-te6xm7ze2j8 ай бұрын

    We are n paart of the family