Tant Ralie se losieshuis (1974) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)

This movie has already been uploaded more than a year ago on another channel on KZread but the quality is not that good so I have uploaded a better version now. Please contact me if there is a problem that I have uploaded my version as well, thank you.
Hierdie fliek is reeds meer as 'n jaar gelede op 'n ander kanaal op KZread gelaai maar die kwaliteit is nie so goed nie daarom het ek nou 'n beter weergawe gelaai. Kontak my aseblief indien daar 'n probleem is dat ek my weergawe ook gelaai het, dankie.

Пікірлер: 29

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 Жыл бұрын

    Wonderlike Films.. Die nuwe generasie sal nooit hierdie skatkis kan waardeer nie. Baie dankie.🎉🎉🎉🎉

  • @venessagoeieman5167
    @venessagoeieman516710 ай бұрын

    Ek geniet dit om Afrikaans movies te kyk veral die ou actors met wie ons groot geword het 😊

  • @olgaracz3586
    @olgaracz35864 ай бұрын

    Beautiful old time, love from Budapest.🎉

  • @PowerfulEnergySportswear
    @PowerfulEnergySportswear2 ай бұрын

    Hierdie is kosbaar! ❤

  • @ankibroos-klik1907
    @ankibroos-klik19077 ай бұрын

    Baie dankie Tillie !❤ Ek is met griep in die bed en hierdie was die beste medisyne Wonderlik, al daai gunsteling- én legendariese spelers saam in een klasse fliek.❤😅Baie dankie.Mooi aand vir jou

  • @user-fc1nd3mc2y
    @user-fc1nd3mc2y2 ай бұрын

    Dis kosbaar...laat my terug verlang en wens ek kon nog sulke tye beleef...ai....pappa was so teots op hulle ou motortjie...😢😢.....dankie dat mens dit kan kyk...wat nog terug verlang 🎉

  • @Herr_Flick_of_ze_Gestapo
    @Herr_Flick_of_ze_Gestapo Жыл бұрын

    Dis die derde keer dat ek hierdie fliek gesien het. Maar dis steeds baie lekker om te kyk. fantastiese fliek. Goeie ou dae.

  • @naeemapatel5259
    @naeemapatel52599 ай бұрын

    Dit was wonderlik, dankie 🌺

  • @vasti018
    @vasti018 Жыл бұрын

    Tops dankie!

  • @carolbubb1073
    @carolbubb1073 Жыл бұрын

    Thank You

  • @jacohorn5534
    @jacohorn5534 Жыл бұрын

    Great

  • @JurieBlanche
    @JurieBlanche11 ай бұрын

    Baie mooi

  • @fit-with-eaz2627
    @fit-with-eaz26278 ай бұрын

    Mooi Kaapstad soos ek dit onthou. Dankie.

  • @hannesviljoen641
    @hannesviljoen64110 ай бұрын

    Baie dankie

  • @mitzikellerman-zx2jt
    @mitzikellerman-zx2jtАй бұрын

    Skitterend!

  • @user-ww7bs4dt1y
    @user-ww7bs4dt1y9 ай бұрын

    😂😂 oulik Ek het lekker gelag

  • @veronicaloteryman18
    @veronicaloteryman18 Жыл бұрын

  • @piet8803
    @piet880311 ай бұрын

    Daai huis van hulle lyk nou heeltemal anders. Ek wonder of die huidige eienaars ooit weet van die storie.

  • @tillie9530

    @tillie9530

    10 ай бұрын

    Bly jy in daardie area, Piet? Ek het nogal gewonder of die huis nog nie afgebreek is nie.

  • @piet8803

    @piet8803

    10 ай бұрын

    @@tillie9530 Ek bly so 15 minute se ry van daar af. Daar is nou baie meer uitgegroeide bome in die area. Jy kan darem nog die huis uitken.

  • @tjaartvanderwalt2042

    @tjaartvanderwalt2042

    9 ай бұрын

    Ek het die huis dadelik herken. Die huis is nou ligblou grys geverf met 'n boom in die voorerf. Ek het as student in daardie selfde straat by 'n meisie gekuier. Kry sommer amper heimwee na dae jare gelede.

  • @mornevanderberg7456
    @mornevanderberg74562 ай бұрын

    32 Hofmeyr St. Lyk heelwat anders vandag. 17:04

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 Жыл бұрын

    Wena Naudé en Sann de Lange 👍♥️

  • @hettyjames5111

    @hettyjames5111

    8 ай бұрын

    Baie geniet. Dankie!

  • @eurafrican85
    @eurafrican8510 ай бұрын

    8:27 🤣

  • @sv_endless6340
    @sv_endless63402 ай бұрын

    Hi, Ons is opsoek na, N Rand N Droom en Tukkie se wereld flieks. Sauk se agriewe het af gebrand met die kopie

  • @TrevorMoses312

    @TrevorMoses312

    2 ай бұрын

    Hi, ek het 30 jaar as film argivaris by die Pretoria Film Argief met die SABC gewerk. Daar was nooit 'n brand daar nie. Die SABC het baie van hul reekse of weggesmyt of oorgetape 😔

  • @sv_endless6340

    @sv_endless6340

    2 ай бұрын

    Hi, @@TrevorMoses312 , so hulle het ons destyds n storie luens vertel dan, om te se die aggiewe het afgebrand met als. Jy sal dalk nie weet waar om navrae te doen vir die twee flieks nie. baie dankie

  • @TrevorMoses312

    @TrevorMoses312

    2 ай бұрын

    Hi, as die SABC se Argief dit nie het nie, het niemand dit nie. Die filmargief in Pretoria hou nie TV reekse aan nie.