SUPERCAST DVD Vol 37 (Plaas dam naby Potchefstroom)

Спорт

SUPERCAST DVD Vol 37 (Plaas dam naby Potchefstroom)

Пікірлер: 36

  • @hendriekruger752
    @hendriekruger7525 ай бұрын

    Supercast se groot float bly stable na 8ure nog selfs getoets in glas tank en supercast bly die beste !!!!en hengel nog altyd lekker!!

  • @user-kl9zr6jv1i
    @user-kl9zr6jv1i Жыл бұрын

    I salute you guys

  • @brendanfry8527
    @brendanfry85277 жыл бұрын

    once again thank you for the video, i know I'm going to watch it about six times again.

  • @brandoneloff5255
    @brandoneloff52554 жыл бұрын

    Like die videos rerig baie!! Ma kon nog nooit verstaan hoekom SA vissermanne altyd alles in die verkleining vorm se nie... Vissie, stroppie, bolletjie.. Ver Schalk like dit kwaai baie😂

  • @ricardofarinha8872
    @ricardofarinha88727 жыл бұрын

    grootste supercast fan!! hou so aan boys.. as dit moontlik is try bietjie in vaal Rivier...

  • @tellietubesa5047
    @tellietubesa50477 жыл бұрын

    Hou so aan manne! Supercast BO!!!!!!!!!!!!!

  • @nzeers59
    @nzeers597 жыл бұрын

    who still stock 2000 from van der heever se dips

  • @imraanscholtz7638
    @imraanscholtz76383 жыл бұрын

    Wonder wat se ou Lou nou hahahaha

  • @AODConcealed
    @AODConcealed7 жыл бұрын

    Mooi Man

  • @terrabyte362
    @terrabyte3627 жыл бұрын

    more manne. weereens dankie vir die puik video. ons manne in die noordkaap wonder net of julle nie n bietjie na spitskop dam toe kan kon nie. om ons so bietjie meer te wys omtrent die moets en moenies. dit sal n challange wees vir julle. groete

  • @richardswart6302
    @richardswart63027 жыл бұрын

    Hallo Julle kan jul dalk deel waar die dam is?

  • @xandercombrinck1393
    @xandercombrinck13936 жыл бұрын

    As julle nog nie by trichardt dam gevang het nie kom probeer eenkeer om daar te vang?

  • @abdoolsamadmotala8387
    @abdoolsamadmotala83875 жыл бұрын

    Jy Moet hier in kaapstaad by princess vlei kom vang

  • @corriesmit8624
    @corriesmit86247 жыл бұрын

    kan oewermanier nog op tv gesien word.?

  • @sovannspangenberg6663
    @sovannspangenberg66637 жыл бұрын

    awesome video!!!kan julle ouens n video maak by roodeplaat dam ...baie dankie

  • @rynhardtpeens7672
    @rynhardtpeens76724 жыл бұрын

    Waar presies is hierdie dam bly in potch en sal graag daar wil gaan vang

  • @hennomengel3449
    @hennomengel34494 жыл бұрын

    Kan ek dalk een van daai legend koop of gee jul dit

  • @dirkvandenberg5318
    @dirkvandenberg53187 жыл бұрын

    kan julle n vidio maak van hoe julle kaste gepak is asb

  • @riaannel9634
    @riaannel96347 жыл бұрын

    Wriggleswade Dam asb! kom bietjie Eastern Cape toe!

  • @MickJaggerr1

    @MickJaggerr1

    6 жыл бұрын

    was thinking about Wriggleswade yesterday. Biiiig carp there

  • @abaddon619
    @abaddon6197 жыл бұрын

    Gotta love it ! Dankie Boys ! Mal oor julle werk en kannie wag vir volgende upload nie. (meskien bietjie by Roodeplaat n gooi maak?)

  • @barrykoch7084

    @barrykoch7084

    7 жыл бұрын

    Roodeplaat seblief!

  • @fishinginthesouth9898

    @fishinginthesouth9898

    3 жыл бұрын

    Stem saam met Roodeplaat

  • @xanderleroux8692
    @xanderleroux86923 жыл бұрын

    Ek het vanogent n baber uit getrek en hy was 28.9kg gewees

  • @alloutfishingjccombrinck3598
    @alloutfishingjccombrinck35987 жыл бұрын

    waneer gaan julle Nyl toe

  • @aidenroux1104
    @aidenroux11043 жыл бұрын

    Julle moet by farmsday buite Vaalwater gaan visvang

  • @callumhead5077
    @callumhead50773 жыл бұрын

    My teo biggest carps in the vaal river was caught on worms perdeby dip and perdeby mielies 9.8 kg and 11kg

  • @normanjohnson2451
    @normanjohnson24517 жыл бұрын

    hi manne lekke hengel groete vrjlle is die dam oop vr public

  • @hennomengel3449
    @hennomengel34494 жыл бұрын

    Wanner gaan julle baberspan toe

  • @neelsvdwesthuizen9757
    @neelsvdwesthuizen97575 жыл бұрын

    hello

  • @jdg5682
    @jdg56823 жыл бұрын

    Kan sien hul dip is verniet

  • @timeforchange6456
    @timeforchange64567 жыл бұрын

    no respect for the fish

  • @marnusnel1284

    @marnusnel1284

    6 жыл бұрын

    Stfu

  • @pietergroenewald9616

    @pietergroenewald9616

    6 жыл бұрын

    Dis visvang

Келесі