Super Cast Tips en Tricks - Custard Backing

Спорт

Visvang Tips en Tricks saam Schalla💪
Die beroemde mikrogolfoond-Custard Backing🎣
Geniet 'n Super naweek en geniet julle visvang!
Visvang groete,
Schalla

Пікірлер: 6

  • @etd5791
    @etd579111 күн бұрын

    Nee wat. Hy werk mooi . Amazing!!!

  • @DTJFISHINGTEAM
    @DTJFISHINGTEAM6 күн бұрын

    Baie lekker deeg vir visvang kan oom dalk asseblief vir ons n eenvoudige floutie resep gee

  • @adriaanswanepoel4914
    @adriaanswanepoel491412 күн бұрын

    Dis n baie goeie backing die. Kan oom ons asseblief wys hoe oom die Fluoro Duiwelsdrek Backing maak?

  • @izetchanguion9695
    @izetchanguion969512 күн бұрын

    Dis baie cool.moet mens dit na elke visvang trip in die yskas sit of nie?

  • @etd5791

    @etd5791

    11 күн бұрын

    Ek vries myne en dit ontdooi baie mooi tot oorsprinklike vorm en bly sag.

  • @etd5791

    @etd5791

    11 күн бұрын

    Maar maak hom presies soos Schalk jou wys.

Келесі