Sumarie Jordaan - Getuienis - 3 Maart 2019

Sondag-oggend, 3 Maart 2019:
Vanoggend is 'n Worship diens. Sumarie Jordaan, 'n lidmaat van ons gemeente, deel haar getuienis en bedien ons met 'n lied. Hier is 'n link na die lied wat sy gesing het:
• Sumarie Jordaan - Vera...
Gaan kyk dit, en volg haar sommer op alle sosiale media!

Пікірлер: 5

  • @riaviljoen
    @riaviljoen3 жыл бұрын

    Sjoe sjoe🥰

  • @Linda-mo5sl
    @Linda-mo5sl4 жыл бұрын

    Jy is pragtig en ons bid God se grootste seën en genade oor jou lewe❤🙏 mag Hy verheerlik word in alles wat ons doen

  • @patatdutoit26
    @patatdutoit266 ай бұрын

    Prys Jahweh Almagtig.

  • @benengelbrecht5637
    @benengelbrecht56373 жыл бұрын

    Ek se Dankie!

  • @benengelbrecht5637

    @benengelbrecht5637

    3 жыл бұрын

    @@jsunday6750 By Jesus gaan dit nie oor "dom of slim" nie, so jou opinie affekteer nie my verhouding met my God nie. Mag jy wysheid ontvang om die waarheid te kan sien.