The official music video of Stroomop, featuring Reënwolf.
Жүктеу.....
Пікірлер: 44
@KatyTiiemieАй бұрын
iemnd 2024 hiier byte musiiek is lewe ❤
@tjsteenekamp65884 жыл бұрын
In my opinie hulle beste song nog..!
@evanackerman95233 жыл бұрын
Onsettende mooi en diep song, - love it.
@estelledutoit28164 жыл бұрын
Hierdie song praat met jou, ongelooflike goeie musiek, diep ou die Danie ,,,,,,
@1985coris5 жыл бұрын
Beste sanger en skrywer van n temalied!!!!!!!!!!!
@chrisdreyer216025 күн бұрын
Beautiful
@hmmm4more4 жыл бұрын
'n baie treffende en genotvolle lied. Baie dankie.
@studpuppy214 жыл бұрын
Die temalied het my baie gehelp met my depressie - Baie Dankie
@kandyslife2 жыл бұрын
Hierdie version moet op spotify wees 😭😭😭😭😭😭
@marcoharris55846 жыл бұрын
Wow, kon nie vra vir 'n beter sanger of skrywer vir die tema lied nie!
@johannaarcher72663 жыл бұрын
I bought all their songs on iTunes. Good arrangement... love it
@tiaanwright23134 жыл бұрын
Kan maar net sê dankie vir so mooi lied, die woorde en melodie is awesome, veral met daai stukkie Melodica aan die einde!!!
@amandasmit93282 жыл бұрын
N kunswerk op sy eie. Pragtig 👏💕
@jpvanderwesthuizen475311 ай бұрын
Stunning lied en laat my dink aan onse land en my dogtertjie wat met seldsame siekte gediagnogiseer is... Bid Vir haar stroom op.... En Nie Sonder n traan... Dankie julle is legends
@estemoller32613 жыл бұрын
Mal oor Spoegwolf... Love this song!
@gailbasson5034 жыл бұрын
Talent duisend! (en meer)
@anyswortelrug5 ай бұрын
❤
@petermcintyre55014 жыл бұрын
Beste song. Verloor myself. Innig.
@1985coris5 жыл бұрын
Fantasties!
@androcronje30345 жыл бұрын
Ongelooflik mooi!
@PeterPentz6 жыл бұрын
Ek luister/kyk hierdie musiekvideo oor en oor.
@heindupreez21205 жыл бұрын
Great! Luister na woorde.
@desmeanlosper49496 жыл бұрын
Ini harq van onseepkans... ❤️
@cornusduplooy61935 жыл бұрын
Awesome!!!!!!
@andreavanheerden22196 жыл бұрын
Kan nie ophou hierna luister nie!!!!!!!!!!!
@bradz7034 жыл бұрын
Ek love die song well done danie
@kittycunningham7447 Жыл бұрын
Mooiste ooit
@jean-pierrelafond46904 жыл бұрын
Bliss!
@kittycunningham74472 жыл бұрын
Mooi mooi
@warnuhattingh25285 жыл бұрын
Stroomop vir jou.
@petermcintyre55013 жыл бұрын
Beste verloor myself nogsteeds
@gerhardvanderwesthuizen12385 жыл бұрын
Wêreldklas!
@DeziBeard
3 жыл бұрын
My Stukkie het die liedjie vir my gestuur ❤
@gerhardvanderwesthuizen2003
3 жыл бұрын
Stroomop vir JOU!
@joshuahendrickse81345 жыл бұрын
Dit raak nie beter as Danie se musiek nie
@genevievetriegaardt4908
5 жыл бұрын
Sooo waar!!
@cobusgouws5 жыл бұрын
Kuns!!!!
@TopNotchTreeFellingInc4 жыл бұрын
🇳🇦
@marcoscholtz6 жыл бұрын
Hoekom nou skielik Reënwolf? Het die groep se naam verander?
@alourens4187
5 жыл бұрын
Reënwolf is Danie se solo naam.
@meymeyacoy99912 жыл бұрын
A River Within (2018) ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- i got Free from here WHATCH NOW 💜 bit.ly/3dkIDWV 💜 ライブ配信の再編ありがとうです!この日のライブ配信は、かならりやばかったですね!1万人を超える人が見ていたもんね(笑)やっぱり人参最高!まさかのカメラ切り忘れでやら1かしたのもの再編ありがとうです!この日のライブ配信は、かならりやばかったですね!1万人を超える人が見ていたもんね(笑)やっぱり人参最高!まさかのカメラ切り忘れでやら1かしたのもドキドキでした!今後は気を付けないとね5). . !💖🖤❤#今後は気をライブ配信の再編ありがとうです!#この日のライブ配信は、#かならりやばかったですね!#1万人を超える人が見ていたも ん(#笑)#やっぱり人参最高!#まさかのカメラ切り忘れでやら1かしたのもドキドキでした #今後は気をライブ配信の再編ありがとうです! #この日のライブ配信は、 #かならりやばかったですね! #1万人を超える人が見ていたもん( #笑) #やっぱり人参最高! #まさかのカメラ切り忘れでやら1かしたのもドキドキでした #垃圾