Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)

Ойын-сауық

🗓 Klik hierdie skakel om dié datum op jou kalender te plaas: bit.ly/AiG24Kalender Met trots aangebied deur Virseker, in samewerking met Laeveld Agrochem, Belgravia Gin, Buffelsfontein Brandewyn, City Lodge Hotels, LIFT Airline, World Leisure Holidays en Time Square, SunBet Arena. #AiG24

Пікірлер: 26

  • @YvonneSmit-qh3pr
    @YvonneSmit-qh3pr3 ай бұрын

    Awesome, Afrikaans bly altyd mooi, baie dankie daarvoor 👏🏻👏🏻👏🏻

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt58023 ай бұрын

    Watter wonderlike inisiatief om Afrikaners op hoogte te hou v hul pragtige kultuur.

  • @ElnaBotes-rf5ff
    @ElnaBotes-rf5ffАй бұрын

    Ai dis so lekker om al die liedjies tehoor. AFRIKAANS is die mooiste taal Doet so voort julle❤❤❤

  • @KarinHelga-zb6rn
    @KarinHelga-zb6rn3 ай бұрын

    Wonderlik dat die Afrikaaners uiteindelik besef hoe belangrik dit is om hulle taal ye beskerm!!!❤

  • @janettaschneider1940

    @janettaschneider1940

    3 ай бұрын

    Absoluut. Stem.

  • @conorclohessy6809
    @conorclohessy68092 ай бұрын

    Living in Dublin makes me homesick 😮

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA13 ай бұрын

    Awesome! A lot of love ❤️ from Brasil 🇧🇷.

  • @user-gz1wh5jm8r
    @user-gz1wh5jm8r3 ай бұрын

    Awesome 👌💯❤️❤️❤️❤️❤️

  • @ansiebam2967
    @ansiebam29673 ай бұрын

    Jy is dié beste met variëteit en kwaliteit

  • @collanslabbert8281
    @collanslabbert82813 ай бұрын

    Wow!

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA13 ай бұрын

    Ohhhhh my God! How I love Ricus Nel. Always good to see. God Bless…

  • @mariannedekock7996
    @mariannedekock79963 ай бұрын

    Hoe gaan ons ñ DVD CD kry van Afrikaans is groot 2023! Ek het altyd elke jaar se DVD'S gekoop in my versameling! Help asseblief

  • @cindybakkes9385
    @cindybakkes93853 ай бұрын

    Classic! Love dit! ❤😂

  • @themusicman-ij7op
    @themusicman-ij7op3 ай бұрын

    Als hij zingt kan Ik hem volgen , also hij praat kan Ik er geen wijs uit worden ! 😂😂😂😂🎹🎼🎶

  • @johandeklerk2621
    @johandeklerk26212 ай бұрын

    Awe my klong awe

  • @user-in5js2cb3v
    @user-in5js2cb3v2 ай бұрын

  • @margarethawolfaart7965
    @margarethawolfaart796520 күн бұрын

    Afrikaans bo!!

  • @nic0072
    @nic0072Ай бұрын

    Kan maar Sweet Caroline in die FAK opneem, Sweet Ellie Rhee (Sarie Marais) is reeds daar tesame met verskeie Duitse en Hollandse volksliedjies.

  • @rianaharding253
    @rianaharding2533 ай бұрын

    Vat my baie jare trug na my skooljare

  • @user-yh4vp9ui5k
    @user-yh4vp9ui5kАй бұрын

    Sarie Marais het nog nooit so mooi geklink

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis3 ай бұрын

    Ai, klonge, jule mag maar. Dit was pret.

  • @dianarautenbach778
    @dianarautenbach778Ай бұрын

    Afrikaans bly bo.

  • @johannaroets7496
    @johannaroets74963 ай бұрын

    Hierdie ou sing mooi maar sy opera singery is baie mooier

  • @OomPiet-tr6ji
    @OomPiet-tr6ji2 ай бұрын

    Hulle mag maar hou Afrikaans bo

Келесі