RITME Digitaal | Die land brand...

𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗗𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹:
𝙏𝙚𝙢𝙖: Die land brand, die Woord brand
𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert
𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 27 Junie
𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk)
💻📱 KZread & Facebook

Пікірлер: 8

  • @lenajonk6206
    @lenajonk620622 күн бұрын

    Baie dankie Stephan jou boodskappe is vir my hier in die verre land altyd bemoedigend. Ek bid dat God se Woord weer suiwer verkondig sal word oor die wereld.

  • @magdacloete8830
    @magdacloete883023 күн бұрын

    Dankie Stefan vir die aangrypende boodskap,ons bly biddend vir mekaar, God seen jou en gesin met Sy wonderlike Genade van Bo Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙌

  • @user-lk1zz6rq3l
    @user-lk1zz6rq3l20 күн бұрын

    Dankie n aangrypende Boodskap

  • @apretorius8231
    @apretorius823123 күн бұрын

    Dankie Stephan

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe405823 күн бұрын

    Dankie vir hierdie uitstaande insiggewende boodskap. Dit ís so opbouend en gee my krag om te volhard in geloof want satan val my so baie aan. Ek het nou so baie geleentheid om boodskappe te luister. Die voorreg om oud te wees wat my meer tyd bied om boodskappe op my foon te luister. Ons land verval so in sonde. Dit bekommer my baie.

  • @marlenevandermerwe1160

    @marlenevandermerwe1160

    23 күн бұрын

    Ek is ook alleen en dis wonderlik om al die Goeie Nuus te ervaar Amen 🙏

  • @juliagerwel2917
    @juliagerwel291723 күн бұрын

    Baie dankie Stephan. Dit breek my hart Dat alles maar net aanvaarbaar geword het. Ook in die kerk.

  • @almalouw7007
    @almalouw700723 күн бұрын

    Stephan Baie, baie dankie