Pinkster Koortjies-Julle soek verniet na my-Ek is vry-Weet jy wat dit sal kos

Музыка

Die koortjies wat ek uplaai op my kanaal is van diffrents soorte musiek sangers God Bless Gospel-Music-Koortjies Pinkster Koortjies vir almal om te luister Die Koortjies wat ek op sit is vir almal om te Luister hoe mooi is south afrika se afrikaans se Koortjies Musiek

Пікірлер: 19

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff93802 ай бұрын

    Kragtige koortjies Amen God is Groot Prys Sy Grote Naam❤❤❤

  • @corneliusswemm8229
    @corneliusswemm8229 Жыл бұрын

    Baie geseende koortjie

  • @magritajafta7682
    @magritajafta76822 жыл бұрын

    My koortjie

  • @bareniceswartz1552
    @bareniceswartz15522 жыл бұрын

    geseend

  • @stefaniewemmert9593
    @stefaniewemmert95933 жыл бұрын

    amen, prys sy wonderlike naam!

  • @aquariusfeb6226
    @aquariusfeb62263 жыл бұрын

    Man waa kry jy dit sit nog op ek vra jou mooi.

  • @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    3 жыл бұрын

    wart soort koortjies

  • @cornethaadams7497
    @cornethaadams74972 жыл бұрын

    Hallelujah glory Jesus

  • @ruthj7642
    @ruthj76423 жыл бұрын

    Love the medleys! Do you have a platform to purchase the tracks with backing vocals

  • @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    3 жыл бұрын

    I’m just uploaded

  • @johannavries8530
    @johannavries85303 жыл бұрын

    Amen waar kry ek julle CD

  • @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    3 жыл бұрын

    ek upload die koortjies wat soort koortjies moet ek upload

  • @annaconradie462
    @annaconradie4622 жыл бұрын

    Goeie more. Het julle nie n watsap groep waar n mens die koortjies kan kry. Almal kan nie altyd op You Tube gaan nie

  • @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    2 жыл бұрын

    nog nie

  • @wilfredbooys3398

    @wilfredbooys3398

    2 жыл бұрын

    Hi u kn d link by share copy Dan gn u by Google en type in KZread convert en gn by Dai link in. Dan past u nt d link da en druk convert. Gn n tydji vat as dt kla convert ht dan druk u nt download. Dn gn u dit kn download. Ds nt d song alleen en ni d video ni

  • @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    2 жыл бұрын

    Sit as mp3

  • @clereshaoctober3654
    @clereshaoctober3654 Жыл бұрын

    Ek wil graag weet wie is hierdie man en wat is sy naam wat die eerste koortjie sing.Hoe kry ek die Cd asb groot asb Julle soek verniet na my in egipte. Deur die storms van die lewe sal Jesus ons dra.asb laat weet my Geseend en Dankbaar Cleresha

  • @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    Жыл бұрын

    Van waar is u

  • @auburn1087
    @auburn10873 жыл бұрын

    Upload asb kan nie omdraai nie asseblief

Келесі