Pinkster Koortjies -hy sall my nooit verlaat

Музыка

Die Pinkster Koortjies is vir almal om te luister en die woord van god te verspry na almal God seun almal

Пікірлер: 14

  • @CarolinaMouton-j3l
    @CarolinaMouton-j3l18 күн бұрын

    Is so lekker om na die woord van die Here te luister dankie Here vir die kalmte wat U woord gee dankie Here dat U altyd verstaan Amen 🙏🙏

  • @EmmanuelMalgas-hf5gd
    @EmmanuelMalgas-hf5gd25 күн бұрын

    Hallelujah ek stem saam met hierdie lied die Here sal my nooit verlaat

  • @CarolinaMouton-j3l
    @CarolinaMouton-j3l8 күн бұрын

    My husband left me for another married woman we were married for 20 years, i can come over it now he is very sick it feel sometimes i not fight enough for my marriage we are saperated for so long but i care for him so much thats why i stay at my Father's side cause the devil is a liar i see now thank You Lord for not leaving my hand Amen sorry for my sins thank You Lord ❤

  • @ivanjantjies3050
    @ivanjantjies30505 ай бұрын

    Geseende lied. Amen. Prys die Here.

  • @CarolinaMouton-j3l
    @CarolinaMouton-j3l8 күн бұрын

    Amen

  • @mariamagdalenabeukes4571
    @mariamagdalenabeukes457110 ай бұрын

    Amen love you Jesus

  • @preciouskasabq6748
    @preciouskasabq67489 ай бұрын

    Amen 🙏🙏

  • @PsalmistClarwillOnkers
    @PsalmistClarwillOnkers10 ай бұрын

    Psalmist Remalia Esau Se stem Dai🔥🙌💯

  • @user-cq3sv8hl1o
    @user-cq3sv8hl1o10 ай бұрын

    halo Se my sister Weet u dit maak my so seer as Ek na heer die mooi gesane lyster my sister waar dit Se Al Moet Ek ook Al EEN Stan

  • @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    @pinkster-kindersonsnoemditkoor

    10 ай бұрын

    Van was u

  • @user-sl3jn8wi6p
    @user-sl3jn8wi6p9 ай бұрын

    Ai Di lied laat my dink aan my ou dae toe Ek my hart vdi here gegee but het vni pad afgeloop but die here ken my hy sal my Hou want hy is die here wat die dag maak hy is Dan die een wat reen en dou maak Nou hoekom Sal Ek my bekomerd oor more want sy liefde dra my Dan nog altyd want dis sy liefde wat Kan dra en Sal dra en met him Sal hy my Hou ai here u ken my hart

  • @user-cq3sv8hl1o
    @user-cq3sv8hl1o10 ай бұрын

    en aangenaame kenis my Naam is John heer en Ek vi Vir u vra Kan u Vir my twee kinders pit aseblief my seen Se Naam is jode en dokter Se Naam is Jade Ek u mooi hule op te pit aseblief my sister van John Bezuidenhout dankie my sister

  • @sienafortuin998
    @sienafortuin998Ай бұрын

    Amen

  • @emmabaartman4754
    @emmabaartman475410 ай бұрын

    Amen

Келесі