Pinkster Koortjies 8 Chris en Bettie Marx

4HIMCRUCIFIED

Пікірлер: 14

  • @MarietjieBricout
    @MarietjieBricout9 күн бұрын

    How wonderful... Bring back back so many memories be blessed ❤❤

  • @sarie6436
    @sarie64362 жыл бұрын

    Julle sing tog so mooi.

  • @ellenbell5501
    @ellenbell5501Ай бұрын

    Mercy rewrote my life too. Ek geniet jul samesang so dat ek ook kan sê dat ek het ook ontvang Amazing Grace. Loof Abba Vader vir al Sy genade dankie ook vir julle. Ek het julle in Heidelberg beleef met die spesiale dienste. Tillie my blinde sussie het daar gesing en ook vir julle n cd gegee. Loof Jesus vir Sy liefde.

  • @jakobusvisser8839
    @jakobusvisser8839 Жыл бұрын

    so lekker om die ou pinkster koortjies te hoor.

  • @ronelcoetzee6619
    @ronelcoetzee66192 ай бұрын

    Alle eer aan ons Skepper. Here my siel loof en eer U. Dankie Here vir 'n msn en vrou wat U dien in hul sang. Ek en my man het do die Here gedien deur saam te sing. Dis n voorreg wat julle het om steeds saam re wees, op 44 is my deur ons Hemelse Vader kom haal. Dankie vir jul sang.

  • @betsbraun7236
    @betsbraun72362 ай бұрын

    Julle sing so vrolik. Julle maak vir die Vaderhart so bly. Tyd dat julle weer vir ons in Hoedspruit kom sing. Liefde Jan en Bets

  • @magdatesnaarmullerbrown9869
    @magdatesnaarmullerbrown98692 жыл бұрын

    Wonderful

  • @magdatesnaarmullerbrown9869
    @magdatesnaarmullerbrown9869 Жыл бұрын

    Wonderlik

  • @zeldaminnie9889
    @zeldaminnie9889 Жыл бұрын

    Amen

  • @magdatesnaarmullerbrown9869
    @magdatesnaarmullerbrown9869 Жыл бұрын

  • @susanslippens5427
    @susanslippens54272 ай бұрын

    Prys die Heer Halluja

  • @magdatesnaarmullerbrown9869
    @magdatesnaarmullerbrown98692 жыл бұрын

    Will donasie inbetaal vir help van uitsending Magda van George. Bankbesonderhede

  • @magdatesnaarmullerbrown9869
    @magdatesnaarmullerbrown98692 жыл бұрын

    Hemels

  • @MarietjieBricout
    @MarietjieBricout9 күн бұрын

    How wonderful... Bring back back so many memories be blessed ❤❤