Pasella se Marokkaanse partytjie in Heidelberg | VOLLE EPISODE

Ойын-сауық

In Pasella in hierdie week se Pasella word Heidelberg se ou geboue kuns en Theodore Jantjies speel dress-up.
Ons kry reuse Amerikaanse rooihoutbome in die Grootvadersbosch Natuurreservaat en laat Lynelle se streelstem ons bederf.
Dan maak ons kroek-loodglasvensters en hou ‘n kleurvolle Noord-Afrika onthaal in die heuwels van die Overberg.
Ons Marokkaanse partytjie gebeur later hier by die Akasha Mountain Retreat net buite Heidelberg. Die Weskaapse dorp is so drie ure se ry vanaf Kaapstad op pad na Knysna.
www.pasella.co.za/

Пікірлер