Pad na jou Hart- Agter die skerms

Фильм және анимация

`n Kykie agter die skerms van die romantiese-avontuur film, Pad na jou Hart, wat 14 Februarie 2014 landswyd in teaters open. Met Ivan Botha, Donnalee Roberts, Marius Weyers, Franci Swanepoel, Anton Dekker, Marcel van Heerden.
Redigering: Regardt Cilliers

Пікірлер: 5

  • @mieliefishify
    @mieliefishify10 жыл бұрын

    baie pragtige fliek , sowaar trots om dit te kon sien en trots op die mense , fabulous x

  • @antoisleighbotma5951
    @antoisleighbotma595110 жыл бұрын

    Dit was n awesome movie! Well Done!!

  • @britlover07
    @britlover0710 жыл бұрын

    Bitterlike goeie afrikaanse fliek. Ek het werklik my oë uitgehuil...*trots*

  • @emiliaminanashenda4421
    @emiliaminanashenda44218 жыл бұрын

    daar is stampe en mure (lewe) , jy moet leer om te oorkom

  • @TonyTightlips
    @TonyTightlips6 жыл бұрын

    Go to vimeo.com if you want to purchase the stream to this movie & don't live in South Africa.

Келесі