Outjie ‘weet hy sou gou sterf’

’N GAY hairdresser van Delft is Saterdagaand voor sy familie doodgeskiet.
Morne Mentoor (24) is minstens ses keer in die rug geskiet terwyl die familie met ’n potjiekos in die jaart besig was.

Пікірлер