No video

Oubergpas na Tankwa Karoo

Oubergpas na Tankwa Karoo Nasionale Park
‘n Sprokiesrit verander in ‘n nagmerrie rit!
Die “normale” pad om te ry is deur Ceres, maar ons besluit toe om Sutherland om te ry, af deur Oubergpas na Tankwa Karoo toe. Die gps het gesê ons gaan 17:40 daar aankom………Wat ‘n belewenis en uitdagende pad!! Die pas is so verspoel dat ons omtrent stadig daar af is. Met die skemer wat op ons neerdaal, lyk alles ook mos erger as wat dit seker in daglig sal wees. Onder gekom, ry ons ons vas teen ‘n rivier vol water,
‘n modderbank waardeur ons nie kan gaan nie, ons moes klippe pak om oor ‘n sloot te kom, en om alles te kroon, toe nóg ‘n lewende hawe obstruksie voor ons uiteindelik by ons bestemming aankom! Alhoewel die gps gesê het aankomstyd is 17:40, het ons met al die uitdagings op die pad eers 21:30 gearriveer. Ry gerus saam en belewe die Oubergpas soos ek hom vir jou deur my kamera se lens gebring het.

Пікірлер: 17

  • @Paul-RSA
    @Paul-RSA2 жыл бұрын

    Lekker!

  • @jacokleynhans3232
    @jacokleynhans32322 жыл бұрын

    Dankie! Lekker saamry-video.

  • @kriekiesekiekies4785

    @kriekiesekiekies4785

    2 жыл бұрын

    Dankie dat jy saam gery het Jaco.

  • @m3logistics
    @m3logistics Жыл бұрын

    Altyd lekker om jul avonture mee te maak - hou so aan en geniet dit - dit is die reis en nie die bestemming wat die avontuur so opwindend maak! Johan Alberts

  • @kriekiesekiekies4785

    @kriekiesekiekies4785

    Жыл бұрын

    Dankie dat jy saam met ons ry!!

  • @Lanie2bad
    @Lanie2bad2 жыл бұрын

    Stunning. Jou video's is regtig pragtig . Ek geniet dit om saam met julle te toer.

  • @kriekiesekiekies4785

    @kriekiesekiekies4785

    2 жыл бұрын

    Dankie vir die saamry Lanie

  • @ElaineEls1
    @ElaineEls12 жыл бұрын

    O ek het dit so saam met julle geniiet!! Ons was die Oubergpas af met 'n Motorfiets - gelukkig nie onder sulke omstandighede nie. Dankie vir die awesome video!

  • @kriekiesekiekies4785

    @kriekiesekiekies4785

    2 жыл бұрын

    Dit kon net baie mooi gewees het! Dankie vir die saamry!

  • @edadannhauser4559
    @edadannhauser45592 жыл бұрын

    Amazing

  • @kriekiesekiekies4785

    @kriekiesekiekies4785

    2 жыл бұрын

    Dankie Eda

  • @sarelkepater
    @sarelkepater2 жыл бұрын

    Mag ek en my vroutjie ook eendag soos julle dit geniet. Baie mooi.

  • @kriekiesekiekies4785

    @kriekiesekiekies4785

    2 жыл бұрын

    Baie dankie

  • @quintusvandermerwe4138
    @quintusvandermerwe4138 Жыл бұрын

    Daai is skape! Jule videos is baie nice.

  • @kriekiesekiekies4785

    @kriekiesekiekies4785

    Жыл бұрын

    Baie dankie! 😁

  • @nonibbs
    @nonibbs Жыл бұрын

    Oh Crikey , What a trip, you are so brave!

  • @kriekiesekiekies4785

    @kriekiesekiekies4785

    Жыл бұрын

    Thanks Penny, it was really an adventure but so so nice! Thanks for watching.