Op die Spel (kykNET): Reeks 4, Episode 8

Voorfinale weergawe van die agtste episode van reeks 4 van die kykNET-reeks Op die Spel, wat in 2019 gebeeldsend is. Die doel met hierdie video is om as historiese dokumentasie te dien.
Vervaardig deur Homebrew Films, in opdrag van kykNET.
Aanbieder: Rian van Heerden
Taalman en inhoudvervaardiger: Gerhard van Huyssteen
(c) 2019 kykNET

Пікірлер: 1

  • @zelrifiet1628
    @zelrifiet16283 жыл бұрын

    sjebieksjiek servette KAN NIE ge-google word nie HAHAHHAHA