Onvergeetlike Kerrie Lam Sosaties (Afrikaans - met subtitels) - Kosmeester Kortes

Ойын-сауық

Hou jy van kerrie? Hou jy van lam? Hou jy van sosaties en braai? As jou antwoorde op enige van hierdie 3 vrae JA is, dan is hierdie resep vir jou! 'n Ware lekker-eet treffer van epiese proporsies. Een van daardie geregte waaroor mense maande later nog lekker gesels.
If you like spicy food or curry lamb chops or -kebabs, then this easy recipe is for YOU. One of those hits, which will have people talking for months to come.
#kosmeesterkortes #braai #sosaties

Пікірлер: 25

  • @roystonfarquhar9683
    @roystonfarquhar9683 Жыл бұрын

    Was enige persoon op in Ladybrandtse Landbou Skou in die laat 70's en vroeer 80's wie sosaties verkoop het? Dis julle resep wat in lewenslange verslawing en soektog te weeg gebring het. Resep asseblief!!! Dis in resep van verlvloee dae, in tyd vergete in tyd. Laaaaank voor toy-toy en die nuwe suid africa.....

  • @kosmeesterkortes

    @kosmeesterkortes

    Жыл бұрын

    Laat my gerus weet as jy op daai treffer afkom. Klink wonderlik. Hierdie resep van my is basies die alombekende tradisionele kerrietjop resep, wat ek gereeld vir kerrie sosaties gebruik, vernaam as ons gaan kamp. Soos die Duitsers sou sê: wunderbar!

  • @roystonfarquhar9683

    @roystonfarquhar9683

    Жыл бұрын

    @@kosmeesterkortes Moet dit dan beslis probeer. Niks soos in heerlike lammetjie met in Indian geur...

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    Ek is bly jou skoonma love you❤❤❤❤❤

  • @j.reichert2027
    @j.reichert20273 жыл бұрын

    Lyk fantasties! Mooi gedoen!

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril16692 жыл бұрын

    Gaan dit vir seker probeer 🤗....belowe baie dankie vir die resepte 💓🙏🏻

  • @HannetjieEsterhuyse-tv1hy
    @HannetjieEsterhuyse-tv1hy Жыл бұрын

    Jy praat so netjies Afrikaans: kastrol, agtermiddag. Dis mos hoe ons taal moet klink! Resepte is maklik en kos lyk lekker. Ek sal sosaties nou so maak.

  • @kosmeesterkortes

    @kosmeesterkortes

    Жыл бұрын

    Ag baie dankie. Ek waardeer jou kompliment uit my hart uit.

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    Wonderlike werk daai...GOLDEN THUMBS UP....❤❤❤❤😊

  • @Thegrumpycoach
    @Thegrumpycoach Жыл бұрын

    looks lekker from Greece.

  • @seanpeel9257
    @seanpeel92572 жыл бұрын

    Dankie oom

  • @seavale11
    @seavale11 Жыл бұрын

    dis lam..like

  • @lynnevanheerden8241
    @lynnevanheerden82413 жыл бұрын

    Sjoe dit lyk lekker. My tannie Susdie Goussard buite Upington maak dit altyd as ons op die plaas gaan kuier.

  • @kosmeesterkortes

    @kosmeesterkortes

    3 жыл бұрын

    Is die tannie Susdie famile van Zariet en Phia Goussard hulle. Die Goussards is ongelooflike mense. En ja, die sosaties is immers ‘n fees. Amper nog lekkerder om rug tjops op selfde manier te maak en te braai.

  • @voertsek8404
    @voertsek84049 ай бұрын

    Looks Lekker From Australia

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    DARM HOU SKOONPA VAN MY....❤❤❤❤

  • @dpc8588
    @dpc85883 жыл бұрын

    Asb deel n lekker skaap rib braai resep 🤣

  • @kosmeesterkortes

    @kosmeesterkortes

    3 жыл бұрын

    Ek het ongelukkig net die een in engels. Braai stories episode 3z. kzread.info/dash/bejne/mINprZKqkcy7h7g.html

  • @dpc8588

    @dpc8588

    3 жыл бұрын

    @@kosmeesterkortes ek kyk dadelik 😂

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    Geen miete nie my skoonma en ek....ooooooo my genade....daai storie....the end...😮😮😮

  • @amandamurphy575
    @amandamurphy5752 жыл бұрын

    Ek maak reg om die resep vandag te maak.. Ek wil graag van die vleis vir die vries ook voorberei. Op watter stadium sal ek die vleis in die vrieskas pak? Ek het 'n lekker ontbeende skaapboud wat nou ontvries.

  • @kosmeesterkortes

    @kosmeesterkortes

    2 жыл бұрын

    Klink heerlik. Ek sou sê pak in vrieskas na dit lekker marineer het. Met ander woorde, op die punt wat ek hulle inryg om te braai sit jy in vrieskas.

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Жыл бұрын

    MAN KYK EK HOU DAARVAN...MY SKOONMA...OOOOO😮😮😮😮

  • @janrabie1890
    @janrabie18903 жыл бұрын

    Is dit 'n Breitling horlosie wat hy dra? Grênd nê!

  • @kosmeesterkortes

    @kosmeesterkortes

    3 жыл бұрын

    Hi Jan, dankie. Ja die horlosie 20 jaar terug gekoop toe geld nog iets werd was.

Келесі