No video

Ontdek Die Krag Van Filippense

Die Skriflesing vir vandag se Bybelbrokkies kom uit Filippense 2:12-18. Gebruik gerus hierdie dagstukkie in jou stiltetyd en ontdek die krag van God se Woord. My gebed is dat hierdie kort Bybelbrokkies jou sal help om jou dag met God te begin, maar nie net dat jy daarna sal luister nie, maar ook self jou Bybel sal lees en sal neerskryf wat jy by God hoor.
Ondersteun asseblief my bediening. Ek is volledig van donasies afhanklik vir my werk.
www.obed.co.za/...
Of stuur vir my 'n "Super Thanks."
Indien jy 'n gebedsversoek het, laat dit asseblief vir my in die opmerkings hieronder.
Ek hoop hierdie video beteken vir jou iets en dat God jou daardeur sal seën. SUBSCRIBE gerus tot my kanaal en SHARE asseblief ook die video met jou vriende en familie.
My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op my lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef.

Пікірлер: 35

  • @user-fm4gp1qp6s
    @user-fm4gp1qp6sАй бұрын

    BAIE DANKIE onse HEER EN MEESTER Help ons laat ons lig vir alryd skyn in die naam van onse jesus christus amen

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476Ай бұрын

    Amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830Ай бұрын

    Vader ek kom by U voete sit vandag,Jesus dankie vir U vreugde in my lewe, Jesus stuur ASB U Heilige Gees om my deur U Woord te bemoedig en my hoop en geloof te versterk, gebruik my waar U my nodig het om U Naam uit te dra na mense wat ,deur moeilike tye gaan,maar Abba ek kan dit net doen as U my lei,ek vra dit alleen in U Naam alleen Amen ABBA Vader 🙏. Dankie Danie vir jou boodskap vandag, God seen jou en gesin met Sy wonderlike Genade om Sy Woord vir ons te bring, groete seen en Genade van Bo 🙏 AMEN 🙌 DV tot more ✌️🙌🙋🙇♥️

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Dankie Magda vir jou mooi woorde en mooi gebed. Groete en seën vir jou.

  • @annatjieblignaut2433
    @annatjieblignaut2433Ай бұрын

    Dankie Here dat U vreugde in my is, help my om so op te tree sodat ander dit kan raak sien....Amen More Danie en dankie vir n pragtige boodskap op hierdie koue wintersoggend....mooi dag vir jou

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Dankie Annatjie, ek waardeer jou mooi woorde. Groete en seën.

  • @abeloctober4481
    @abeloctober4481Ай бұрын

    Goeie more Ds Danie en dankbaar vir die onfeilbare Woord van God en dat ons as gelowiges se lig so moet skyn dat andere die goeie dinge van Gos se weksaamhede kan raak sien sodat daar blydskap in ons gemoed kan wees.Geseende dag .🙏🤲❤️

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Dankie vir jou mooi opmerking Abel. Seën vir jou.

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484Ай бұрын

    Amen!! Amen!!

  • @luciabrown8106
    @luciabrown8106Ай бұрын

    Here, hier is my hart, verwyder wat alles wat my vreugde steel, gee my meer van U, en minder van myself in Jesus naam🙏❤️

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Amen. Dankie Lucia vir die mooi gebed.

  • @renepotgieter-yl6ui
    @renepotgieter-yl6uiАй бұрын

    Môre ds Danie baie dankie vir die inspirende boodskap. Here ek bid vandag dat U lig in my lewe sal skyn. Here laat my n ligdraer wees vandag dat ander U lig in my Kan raak sien. Here ek loof en prys U Heilige Naam. Geseënde dag vir u ds Danie. Groete Rène ❤

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Dankie Rène, 'n mooi en geseënde dag vir jou ook.

  • @pamelacornelissen6868
    @pamelacornelissen6868Ай бұрын

    Amen Thank you Lord for your goodness and mercy every day ❤🙏🙏

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Amen. Thank you Pamela.

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7rАй бұрын

    More Dankie vir MOOI Boodskap Here Gee My vreugde In My hart laat my lig kan skyn dat almal dit kan sien 🙏🏻🙏🏻❤️🛐

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Amen. Dankie vir die mooi gebed.

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dcАй бұрын

    🎶Here hoe blymoedig en in dank oorvloedig maak U my die hart!🙏Baie dankie Danie😇

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Dankie Ina, die Here seën jou.

  • @mariusnel8129
    @mariusnel8129Ай бұрын

    Amen 🙏🙏

  • @JanesFaasen-uk6rt
    @JanesFaasen-uk6rtАй бұрын

    Amen!!! Dankie vir mooi boodskap❤❤

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Baie dankie, dit is 'n groot plesier.

  • @andreolivier8724
    @andreolivier8724Ай бұрын

    Goeie more. Dankie vir die mooi boodskap vanoggend van Jesus. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Dankie Andrè vir jou pragtige opmerking. Groete en seën.

  • @kenneththeunissen2946
    @kenneththeunissen2946Ай бұрын

    Amen 🙌

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821Ай бұрын

    Amen!

  • @user-mn1le2jr1m
    @user-mn1le2jr1mАй бұрын

    Amen. Here laat U lig vandag deur my skyn.😊❤

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Amen.

  • @isabelvanschalkwyk5926
    @isabelvanschalkwyk5926Ай бұрын

    More Danie. Baie dankie vir jou mooi boodskap vanoggend. Geseende dag verder vir jou. 🙏🙏

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Dankie Isabel, 'n mooi en geseënde dag vir jou ook.

  • @hantiflynn3595
    @hantiflynn3595Ай бұрын

    Dankie vir n belangrike boodskap Ons moet ons verbly in die Here, n negatiewe mens het negatiewe reaksies asook n negatiewe lewe Dankie

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Baie waar. Dankie.

  • @user-kj2sp1xx7f
    @user-kj2sp1xx7fАй бұрын

    Here gee my altyd vreugde in alle omstandighede

  • @daniematthee

    @daniematthee

    Ай бұрын

    Amen.

  • @RobertKalisch-xk7rp
    @RobertKalisch-xk7rpАй бұрын

    A M E N