Om my Vader te vra (Luk 11:1-14)

Raymond Lombard
Om My Vader Te Vra

Пікірлер: 10

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 Жыл бұрын

    Dankie Pastoor...

  • @izakmostert8089
    @izakmostert8089 Жыл бұрын

    God is oral oor by en met jou. Ek het vir jare, altyd gebid met n' gevoel van, ek praat met my God as of Hy ver is. Tot Ek die blye besef kry.... HY is IN my. Sy Gees, DIE HEILIGE IS IN MY. Ek hoef Hom nie soek nie... Ek kan net my oe toe te maak. HY my Here Jesus Christus my GOD... SY HEILIGE GEES is altyd

  • @wandalabuschagne7707
    @wandalabuschagne77073 жыл бұрын

    Pastoor Raymond, ek hoop jy lees my boodskap, die Here het jou op my pad gesit om my weer terug the ruk op die pad van waarheid! Ek het Daniel saam jou bybelskool gedoen en nou saam julle Openbaring begin doen. Dit is awsome prys en prys die naam van onse HERE JESUS CHRISTUS, jou kroon gaan Groot wees. Moet nooit ophou nie, doen Groot asseblief nog bybel boeke op KZread!!! Mag God jou seën vir dit wat jy ons leer!

  • @RaymondLombardMinistries

    @RaymondLombardMinistries

    3 жыл бұрын

    Dankie Wanda, loof die Here vir wat Hy in jou lewe gedoen het! Bid asb dat die Here ons opnames en uitsendings ryklik seën sodat die Woord sy loop kan neem! Dankie en seën

  • @wandalabuschagne7707

    @wandalabuschagne7707

    3 жыл бұрын

    @@RaymondLombardMinistries Ek wil net vir pastoor noem, ek het my man ook betrek om Daniel te doen, Hy werk vir Amerika in Somali, so hy kyk in hierdie moslem land na pastoor se opnames, hoe wonderlik is dit nie. Nogmaals dankie

  • @RaymondLombardMinistries

    @RaymondLombardMinistries

    3 жыл бұрын

    Wanda Labuschagne Fantasties! Ek is so dankbaar! Loof die Here!

  • @marynvanwyk76

    @marynvanwyk76

    3 жыл бұрын

    Dankie waardeer die lering

  • @vastivanstandem2736
    @vastivanstandem27363 жыл бұрын

    Sang en Woord wonderluk!!!

  • @pjolivier-wm4kh
    @pjolivier-wm4kh9 ай бұрын

    Dankie ps. Toe ek na jou boodskap luister het ek so die behoevte gekry om met onse Vader te praat,dat ek dadelik in my binne kamer gegaan bid het. Dankie

  • @joeymatthysen5105
    @joeymatthysen51058 ай бұрын

    Party gebruik gebed vir n nood apteek