Nuwe Lof, Retief Burger | Kom Heilige Gees (Akoestiese Weergawe)

© 2024 Nuelight Publishing
Geskryf deur: Retief Burger
Vervaardig deur: Werner Kahts
Opgeneem by: Good Morning Sweet Songbird
CCLI: 7233755
Lirieke:
Vers 1:
Kom Heilige Gees
Kom Heilige Gees
Kom Heilige Gees en daal oor ons neer
Voor koor:
Ons wag op U en ons vra, vul ons nou
Vers 2:
Kom Heilige Gees
Kom Heilige Gees
Kom Heilige Gees en daal oor ons neer
Koor:
Vul ons met U krag
Vul ons met U hart
Vul ons nou
Bruikbaar en gereed
Staan ons voor U Heer
Stuur ons nou
Bridge:
Hier is ons, vul ons nou
Hier is ons, vul ons nou
Hier is ons stuur ons nou
Hier is ons stuur ons nou
Koor:
Vul ons met U krag
Vul ons met U hart
Vul ons nou
Bruikbaar en gereed
Staan ons voor U Heer
Stuur ons nou
Vers 3:
Kom Heilige Gees
Kom Heilige Gees
Kom Heilige Gees en daal oor ons neer
#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys

Пікірлер