n' Ware Getuienis seisoen 2 | Episode 6 -Christopher Minnie

Ойын-сауық

In die Woord van die Here is dit opgeteken dat 'n ware getuienis 'n siel red, aangebied deur Germano Moses en Crystal Josephs. In hierdie seisoen van 'n ware getuienis vertrou ons die Here vir die redding van siele en die radikale transformasie van lewens. Ons kuier elke Sondag middig saam om 5 uur op hierdie KZread kanaal.

Пікірлер: 1

  • @AbigailMinnie
    @AbigailMinnie3 ай бұрын

    A true testimony change lifes I'm so proud of you my Big Brother

Келесі