'n Getuienis deur Ferdie Mulder in Kaapstad

Пікірлер: 26

  • @fredasmith5395
    @fredasmith5395 Жыл бұрын

    Ferdi, ek wil juig saam met d engele dat jy onwrikbaar die waarhede van die Woord van God verkondig! Jesus leef! AMEN en AMEN!

  • @karintraut8151
    @karintraut81513 ай бұрын

    Thanks for being real, love your teachings. SA is lost without Bible believers

  • @janlinde7477
    @janlinde747718 күн бұрын

    Baie dankie Dr Ferdie dat die waarheid verkondig......prys die Here!

  • @margarethajordaan4549
    @margarethajordaan45497 ай бұрын

    Dki Ferdi volg jou al sedert jy in Engeland was, baie dankie vir jou ware Woord verkondiging, ek het by verskeie dominasies gaan draai en rus gevind by AGS Lewende Waters Meerensee Richardsbaai waar die Pastoor nie bang is om suiwer Woord te preek aan die hand van wat ek deur jou leringe begryp het nie. My gebed is dat God jou sal seën op hierdie reis en verkondiging van die ware Jesus Christus.

  • @atkruger7840
    @atkruger78407 ай бұрын

    Kerke moet volgens die Woord van God wees en nie om mense se wil uit te leef nie. Amen.

  • @wtridgard
    @wtridgard Жыл бұрын

    Dankie Ferdie! Waarlik, ons Here Jesus leef!

  • @BrianWiggins-ku4zf
    @BrianWiggins-ku4zf8 ай бұрын

    Ek het sopas na jou inspirerende getuienis geluister, en dank God vir elkeen wat wedergebore is om God meer gehoorsaam te word as mense(teoloë en ander slimmes wat dwaas geword het). Deur onwrikbaar te staan op God se geïnspireerde Woord het jy jouself onderskei as 'n ware herder tussen die valse 'herders', en wees verseker van die belofte dat God alles ten goede sal laat meewerk vir elkeen wat Hom liefhet en gehoorsaam. Die dwalinge in die topstruktuur van die kerk is egter nie uniek aan die NG-Kerk nie, maar is eerder 'n kenmerk van die hedendaagse Christen-kerke. Iemand het van die Christen-kerke gesê: "We have more to fear from within than from without". Die teenhervorming se resultate spreek vanself. Ek is van mening dat behoudende lidmate, wat hul nie kan vereenselwig met die liberale agenda van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke en die Wêreldraad van Kerke nie, behoort te groepeer in Woord-gedrewe gemeentes (nie in denominasie-gedrewe gemeentes nie) om God in Waarheid en Gees te aanbid. Mag sulke gemeentes dan ook geseënd wees met 'n opregte leraar soos jy. Mag God jou en jou gesin ryklik seën in die Naam van Jesus Christus.

  • @gustavopperman4566
    @gustavopperman4566 Жыл бұрын

    Weereens inspirerend

  • @user-tm7kb1jj5i
    @user-tm7kb1jj5i7 ай бұрын

    Dank die Here ek is 20 jaar terug uit die NG kerk waar Dogma belangriker as onvoorwaardelike Liefde is.

  • @annanievandenberg398
    @annanievandenberg398 Жыл бұрын

    Amen! Ons het padgegee, want ons kon nie meer saamstem. Dankie liewe "Luther". Is ons bereid om vervolg te word twv ons geloof in God?

  • @user-vq4sp4nt6m

    @user-vq4sp4nt6m

    Жыл бұрын

    Amen: Sola scriptura! Jesus lééf! Hy het waarlik opgestaan! Hy het oorwin! Sola gratia! Sola fidei! Hy is die Weg, die Waarheid en die Lewe! Dr Willem Saunderson

  • @morneswanepoel5164
    @morneswanepoel5164 Жыл бұрын

    Wat het nou van die Bybel oorgebly, hulle weerlê of verdraai elke liewe kardinale waarheid.😢

  • @morneswanepoel5164
    @morneswanepoel5164 Жыл бұрын

    Baie goed uiteengesit. Jesus leef!

  • @aletnel9867
    @aletnel9867 Жыл бұрын

    Dr Ferdi, baie dankie vir die uiteensetting. Wat staan ons as lidmate te doen. Wegbreek, op ons eie gaan, waar kry mens nog behoudende leraars? JESUS het vir die vrou by die put gesê die ware gelowiges moet in Gees en waarheid na die VADER gaan, dit is wat HY wil hê. Waarheen, om nie van die onderlinge samekomste af weg te bly nie

  • @SOLAplatform

    @SOLAplatform

    Жыл бұрын

    Beste Alet, die mense wat deur daardie vrou se getuenis gelowiges geword het het kerke gaan plant toe hulle terug huis toe is .... ons moet dieselfde doen in Gees en in Waarheid ... hou aan soek, die Here sal jou bring by 'n kerk waar die Woord van God nog suiwer verkondig word .... hou my op hoogte. U broer in die HEre Ferdie

  • @esthervanschalkwyk2620

    @esthervanschalkwyk2620

    Жыл бұрын

    Beste Alet, ons is deur dieselfde ontnugtering en het besluit om die NG kerk te verlaat. In die Gereformeerde kerk, waar die Woord verkondiging suiwer is & sentraal in die diens is, waar tug toegepas word en die sakramente toegepas word, het ons rus gevind. Sterkte met jul pad vorentoe.🙏

  • @karintraut8151
    @karintraut81513 ай бұрын

    Jesus is more real then ever, fear the Lord, He's coming

  • @ElizeKritzinger
    @ElizeKritzinger7 ай бұрын

    Hou vas aan JESUS!!

  • @antonmeyer7369
    @antonmeyer7369 Жыл бұрын

    'n Dominee bly seker vir die geld, maar die lidmate? Maak suiwer lering nie saak vir hulle nie?

  • @groblerpiet2508
    @groblerpiet2508 Жыл бұрын

    Mooi, Ferdie.

  • @annatjiegericke3176
    @annatjiegericke3176 Жыл бұрын

    Jesus leef!

  • @jeannejacobs3879
    @jeannejacobs3879 Жыл бұрын

    Uitstekend!

  • @PietM749
    @PietM7494 ай бұрын

    Ferdi ek baie respek vir die oortuiging waartoe jy uiteindelik gekom het, maar hoekom het dit jou bykans 2 dekades geneem om 'n video soos hierdie te maak en tot so 'n besluit te kom? Gaan luister gerus mooi na die dinge wat jy hier uitwys. Het jy na Rom.16 geluister? Intussen het honderde duisense skape afgedwaal en verlore geraak in die verdraagsaamheid van die leuen. Die herders het inderdaad net aan hulleself weiding verskaf. 'n Ganse geslag is geïndokteineer met leuens en bedrog. Te midde van praat en praat is die weg nooit aangewys nie. 'n Weg wat wegdraai van die leuen en nie net in woorde nie, maar in dade ook. Ons kan nie met een hand die Waarheid vashou, maar met die ander hand steeds vashou aan die leuen onder die voorwendsel dat dit liefde, verdraagsaamheid en vrede is nie😥😥😥. Die doel is nie om klippe te gooi nie. Ek wonder maar net hoekom is die verlore skape nooit bymekaar gemaak nie, maar gelos onder die wolwe.💔💔💔

  • @SOLAplatform

    @SOLAplatform

    4 ай бұрын

    My broer Piet, baie dankie vir jou kommentaar. Ons is amper klaar met 'n boek oor wat die afgelope 20 jaar geveur het en wat ook afsluit met Romeine 16 .... As jy belangstel dat ons jou naam op die waglys sit, epos ons by: irsastellenbosch@gmail.com