Meester die Geesloop [19 Mei 2024]

Ойын-сауық

Ons nooi jou hartlik uit na ons #EkerkLewendig #Pinkster reeks vir 2024. Ons tema vir hierdie Pinkster is “Doen die Geesloop”. Hier is die Pinkster se datums en temas:
-- Sondag 19 Mei, 9:00: Meester die Geesloop
-- Maandag 20 Mei, 19:00: Loop agter die Gees aan
-- Dinsdag 21 Mei, 19:00: Loop in Christus
-- Woensdag 22 Mei, 19:00: Loop soos die Gees
Skakel gratis in op ons Facebook, KZread, webtuiste of toep. Kom beleef die krag en transformasie van die Gees saam met ons terwyl ons saam die Geesloop bemeester!

Пікірлер: 4

  • @sallyvanheerden1782
    @sallyvanheerden1782Ай бұрын

    Dankie Pierre dit was nwonderlike preek

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160Ай бұрын

    Baie dankie Pierre,sò n bemoedigende woord,hierdie Geesloop. Ons bly die klei in ons Meester se ✋️ ✋️ Amen 🙏 🙌 👏

  • @dirkv.d.westhuizen178
    @dirkv.d.westhuizen178Ай бұрын

    Dankie

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058Ай бұрын

    Dankie vir hierdie uitstaande insiggewend boodskap wat verrykend is.

Келесі