Luderitz na Walvisbay deur die NAMIB WOESTYN

Die #Namib woestyn is nie net die oudste woestyn in die wêreld nie, maar baie kenners reken dit is ook die tuiste van die HOOGSTE duine in die wêreld.
Ons, en 11 ander reisigers, het hierdie asemrowende plek gaan besoek saam met die manne van Live The Journey.
Meer hieroor op ons familie Blog: www.jonkeradventures.com/fami...
Dankie vir die inloer!
Cya
Henry, Jean & Lian
#NamibDesert #Woestyn #LiveTheJourney
Loer gerus na die volgende skakels ook:
► Instagram - / jonkeradven. .
► KZread - / jonkeradventures
► Blog - www.jonkeradventures.com

Пікірлер: 15

  • @rambopatrau5435
    @rambopatrau54353 жыл бұрын

    I love cars

  • @GerhardBritz
    @GerhardBritz5 жыл бұрын

    Jis dit lyk nou na n lekker adventure!!!!

  • @GerhardBritz

    @GerhardBritz

    5 жыл бұрын

    @@JonkerAdventures ja jis, ek kan jou goed glo. Namibie is op my bucketlist ook, maar ek sal die duine vir jou los, ek kan sien mens ry nie sommer daar sonder die regte voertuig en gear nie. 😉👍

  • @GerhardBritz

    @GerhardBritz

    5 жыл бұрын

    @@JonkerAdventures yes, ek wil bitter graag soontoe gaan met my drone, daai weie wereld uit die lug beskou. 👍

  • @EdwardBath
    @EdwardBath4 жыл бұрын

    Looked like a great trip!!

  • @EdwardBath

    @EdwardBath

    4 жыл бұрын

    Henry Jonker I would be very interested to try it out on a trip like that, looks like great fun🙌

  • @EdwardBath

    @EdwardBath

    4 жыл бұрын

    Henry Jonker your 80 Series looks and sounds like a beast!!🙌

  • @EdwardBath

    @EdwardBath

    4 жыл бұрын

    Henry Jonker I know exactly what you mean, we’ve got a 100 Series as old as I am and we wouldn’t ever get rid of it, it’s definitely a family member, keep posting the videos, really enjoying them!!

  • @EdwardBath

    @EdwardBath

    4 жыл бұрын

    Henry Jonker no ways, your content is tops🙌 thanks for the kind words, just trying to get started.

  • @EdwardBath

    @EdwardBath

    4 жыл бұрын

    Henry Jonker we will all learn from each other🙌

  • @riaanm6596
    @riaanm65963 жыл бұрын

    Henry. Wat was jou brandstof verbruik in die duine??

  • @JonkerAdventures

    @JonkerAdventures

    3 жыл бұрын

    Yes ja Riaan. Ek het so 2km/l gekry. Lees gerus meer oor daai trip hier >> www.henry.co.za/familie/namib-woestyn-en-sy-monster-duine/

  • @riaanm6596

    @riaanm6596

    3 жыл бұрын

    @@JonkerAdventures Magtag!! Ek het 4.5 EFI double cab bakkie, sal seker die selfde kry. Hoeveel lit petrol moes jy saam ry v d trip? Thanks ek check daai link uit.

  • @JonkerAdventures

    @JonkerAdventures

    3 жыл бұрын

    @@riaanm6596 260l (90l in main tank, 90l in sekondêr tank en dan 4 x Jerry kanne op die dak). As ek weer gaan sal ek 5de Jerry kan saam vat. Maar my maat ek het nie laat wag op my nie ek en my groot toon op regter voet was swaar maar my maat daai ding se 3de LR het net nie einde nie. Goeie tye

  • @kristoffdevilliers3524

    @kristoffdevilliers3524

    4 ай бұрын

    Die straight 6 klink darem mooi