Loop agter die Gees aan [20 Mei 2024]

Ойын-сауық

Ons nooi jou hartlik uit na ons #EkerkLewendig #Pinkster reeks vir 2024. Ons tema vir hierdie Pinkster is “Doen die Geesloop”. Hier is die Pinkster se datums en temas:
-- Sondag 19 Mei, 9:00: Meester die Geesloop
-- Maandag 20 Mei, 19:00: Loop agter die Gees aan
-- Dinsdag 21 Mei, 19:00: Loop in Christus
-- Woensdag 22 Mei, 19:00: Loop soos die Gees
Skakel gratis in op ons Facebook, KZread, webtuiste of toep. Kom beleef die krag en transformasie van die Gees saam met ons terwyl ons saam die Geesloop bemeester!

Пікірлер: 6

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe40582 ай бұрын

    Dankie duisende vir hierdie uitstaande insiggewend boodskap wat my opnuut laat besef om agter die Heilige Gees aan te loop.

  • @almalouw7007
    @almalouw70072 ай бұрын

    Stephan dis ALTYD een wonderlike voorreg om na jou te mag luister. Baie dankie dat jy ons so mooi leer..

  • @gertruidapotgieter2960
    @gertruidapotgieter2960Ай бұрын

    Dankie Prof 🙏🙏

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl48212 ай бұрын

    Amen en Amen!+

  • @hennamuller4009
    @hennamuller40092 ай бұрын

    Dankie Here vir die boodskap, dat ek dit in Afrikaans in Australia kan hoor.

  • @alananngill1764
    @alananngill17642 ай бұрын

    Sjoe!!! WONDERLIK 🎶🎤🎶👑🌹🩸🔥🔥🌹🩸👑🎶🎤🎶 Liewe VADER ... Maak As U BLIEF U WARM HEILIGE GEES-LIEFDE ... DIE 'HITTE', Wat Ons Suid-Afrikaanse harte TERUGDRAAI NA U TOE .... IN VOLLE BLYDSKAP, DEUR U HEILIGE KONING-LAM-JESUS-DEUR-HEK ... sodat U GLORIE en KONINKRYK HIER 🇿🇦 GESTIG, OPGERIG en INGESTEL WORD ..... EN ..... Al Ons Harte te laat HERvorm en VERVORM ... Soos U Ons Aan Die BEGIN GESKEP HET .... DAN 💜🌸💜 ... Sal U LOF ... 🌟👑🌟🇿🇦🕊🎶🕊🇿🇦🌟👑🌟🌹💜🌹💥💥💥 ONTPLOF 💥💥💥 ..... DANKIE 🤝👏🤝 ..... AMÉN 🤗🤗🤗 (Ann)