No video

LEER OM TE SKYN IN ALLE SEISOENE - 30 JUNIE 2024

Baie Welkom by LewenSentrum se aanlyn stroom/diens. Dankie dat jy vanoggend saam met ons inskakel.
Laai ons digitale Preeknota vir die oggend diens hier af bit.ly/preeknota
As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
Vir eenige navrae stuur vir ons ‘n epos aan info@lewensentrum.org
As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
(standaard SMS tariewe geld)
. Geniet vanoggend se diens

Пікірлер: 10

  • @deonschwab3456
    @deonschwab3456Ай бұрын

    Dankie pastoor het die preek nodig gehad. Mooi week vir jou.

  • @almalouw7007
    @almalouw7007Ай бұрын

    Andries dankie vir n pragtige preek en Dat jy ons mooi leer

  • @estellevanmoerkerken818
    @estellevanmoerkerken818Ай бұрын

    Wat ‘n kragtige, inspererende preek 🙏

  • @KatrienaLinks
    @KatrienaLinksАй бұрын

    Wonderlike woord ja Ek ht dt nodig gehad Amen

  • @waynejones431
    @waynejones431Ай бұрын

    Waeyu🙏👏🖐️

  • @amandadutoit5763
    @amandadutoit5763Ай бұрын

    Wow ongelooflike boodskap...dankie Andries...mooi week en wees geseen...

  • @HesterSpamer
    @HesterSpamerАй бұрын

    Stunning preek

  • @gertniemand6228
    @gertniemand6228Ай бұрын

    ❤Mooi

  • @waynejones431
    @waynejones431Ай бұрын

    Waeyu❤😢😢😢😮😮😆😉😋😋😋😎😍😍🤩💔💔❤️❤️🧡🧡💛💛💚💙💜💜💖💗💓💞💞💕💌❣️❣️💔❤️💛

  • @mariannejansevanvuuren241
    @mariannejansevanvuuren241Ай бұрын

    Ekskuus ek kan dalk op tone trap. Hou baie van jou preke, maar die woord, christen, sny my hart. Ek sien my nie as n christen nie, maar wel as n gelowige?? Daar is te veel voorvoegsels aan die woord Christen. Maar nie aan die woord gelowige nie....bv klip christen, .....klip gelowige ? 😊🎉🎉🎉