KYK | KZN-tornado's saai verwoesting by hoenderplaas

Die nadraai van die tornado wat Maandagmiddag die Curepipe-landgoed aan die KwaZulu-Natalse noordkus getref het. Nick Lincoln is in die video sprakeloos van verbasing en skok terwyl hy bestekopname doen van die absolute verwoesting van Maandag se tornado aan sy boerderybedrywighede.
Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook / landbouweekblad | @landbou op Twitter / landbou | Instagram / landbou | TikTok / landbouweekblad

Пікірлер: 5

  • @jacquesrousseau5472
    @jacquesrousseau547221 күн бұрын

    Very Sad.God please help these Farmers.Amen❤

  • @user-wl6kg1rh2g
    @user-wl6kg1rh2g21 күн бұрын

    This is devastated thinking about the farmers praying for them

  • @altonapril-gg9rj
    @altonapril-gg9rj21 күн бұрын

    😭😭😭😭😭😭😭

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc21 күн бұрын

    Hartverskeurend!!😢😢😢

  • @cathybrits6926
    @cathybrits692622 күн бұрын

    my hart breuk vir elke hoender wat verlore is, asook die geld betrokke, ons God laat natuur wrede draaie met ons loop, weet net Hy weet wat Hy doen, en elke gebeurtenis het ñ doel, al sien ons dit nie nou raak nie, maar wel een dag wanneer gaan terug kyk. God met jul in hierdie massa verliese