KSM Erediens I 11 Des. I God skryf ' n trefferverhaal met my lewe!

My lewe is 'n boek wat 'n verhaal vertel. Wanneer ek die ink en die skryfpapier oorgee aan die Heilige Gees, verander dit in 'n trefferverhaal, een met 'n ewige goeie einde! Die Gees herskryf my lewensverhaal om God meer en meer lief te hê en om ander mense met oorgawe te dien.
TEMA: God skryf ' n trefferverhaal met my lewe!
Predikant: Ds. Stephan Joubert
As jy hierdie aanlyn erediens geniet het, wil ons jou nooi om meer uit te vind oor ons as gemeente in Centurion en Midstream deur ons webblad by ksm.co.za te besoek.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vanaf 07:30
Aanlyn Kinderdens: Elke Sondag vanaf 07:30
Aanlyn Bybelstudie: Woensdae om 09:00
Soeklig op die Bybel: Eerste Maandag van die maand
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure

Пікірлер: 7

  • @laetitiapieterse1381
    @laetitiapieterse1381 Жыл бұрын

    Baie dankie vir die wonderlike boodskap

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Жыл бұрын

    Ek vra dat ons Hemelse Vader my moet gebruik waar Hy my nodig het. Ek wil 'n treffer verhaal wees.

  • @leonjansenvanvuuren9886
    @leonjansenvanvuuren9886 Жыл бұрын

    Baie dankie vir u voorbeeld en inspirende woorde. Geseënde Kerstyd

  • @KB-yd3ie
    @KB-yd3ie Жыл бұрын

    Baie dankie vir 'n treffende, oortuigde boodskap, 'n diep refleksie op 'n mens se lewe ... Amen 🙏 and

  • @petropieterse9444
    @petropieterse9444 Жыл бұрын

    Amen!! Geseënde man van God

  • @johannmeiring4208
    @johannmeiring4208 Жыл бұрын

    Die tipiese gewilde voorspoeds teoloog motiverings spreker in ons eie taal, Afrikaans !!!