KSM Bybelskool | 30 Mei. | Johannes I Hoofstuk 2 a

Jesus is by ’n bruilof in die dorpie van Natanael, Kana. Sy ma is daar sowel as sy dissipels. Kom leer opnuut van die uniekheid en wonder van Jesus se wonderteken in Kana.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
kzread.info/dash/bejne/jGl92rx-dsiwpLg.html
Soeklig Playlist:
kzread.info/dash/bejne/qImfj8arlbW2h6Q.html
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: Kerksondermure/
Instagram: kerksondermure

Пікірлер: 1

  • @jacobamcloete2728
    @jacobamcloete2728Ай бұрын

    Baie dankie, ou gedeelte, nuwe Boodskap.