No video

KLAP: Kenhardt op 'n donkiekar

www.pasella.com
Kenhardt in die Noordkaap lê in 'n deel wat as die Groen Kalahari bekendstaan. Ons trap op die spoor van 'n 7-toon-gedierte.
» Dieter kuier in die strate van Kenhardt en word verneuk by 'n droë pan.

Пікірлер: 17

  • @janiliebenberg4407
    @janiliebenberg44073 жыл бұрын

    Pasella is die een program wat ek al die jare geniet het. Dankie, dis lekker om 'n interessante Afrikaanse program te sien van ons eie mense.

  • @lesterolive1
    @lesterolive16 ай бұрын

    Goed om die video te kyk, ek is 'n boorling en steeds 'n inwoner van Kenhardt. "CBH" in ons harte. Die hart van dorperland❤🙌.

  • @LitoGeorge
    @LitoGeorge2 жыл бұрын

    Super interesting. I would love to come visit and drink in that silence. Good for the soul, and then to meet friendly people. Wonderful.

  • @marianabarker5390
    @marianabarker53903 жыл бұрын

    Pragtige stories, dankie!!

  • @rickyabrahams7100
    @rickyabrahams71003 жыл бұрын

    Pasella beslis. Baie geniet. Groete uit Australia.👌

  • 3 жыл бұрын

    Definitief Baie Geskiedenis en uiters interessant. 💪🙏💯🎸🎼

  • @leoniereynders7501
    @leoniereynders75012 жыл бұрын

    Was bevoorreg om in Kenhardt groot te word. Voortrekker winjel het aan my ouers behoort vandag is dit Pep Stores.

  • @catharinemorais8262
    @catharinemorais82623 жыл бұрын

    Pragtig

  • @anitaventer1479
    @anitaventer14793 жыл бұрын

    Baie interessant.

  • @honeydate
    @honeydate3 жыл бұрын

    Lovely!

  • @dirkhuman760
    @dirkhuman7602 ай бұрын

    Is daar Fibre?

  • @raytheron
    @raytheron3 жыл бұрын

    Jammer die resolusie is so swak.

  • @valsables5299
    @valsables52993 жыл бұрын

    Ag nee ! Hiers geen bordello !