Kgalagadi Mata Mata - Junie 2023

Ons opgewondenheid was verskriklik groot toe ons sommer met die eerste uitry ‘n erdvark sien! Alhoewel hy baie ver was en ek nie mooi fotos van hom kon kry nie, was dit nog steeds vir ons ‘n groot geluk om hom te kon sien, want hulle is baie skaam en kom nie sommer in die dag uit nie. Verder het ons die mooi pad na Mata Mata geneem en soveel mooi gesien.
Gooi gerus vir jou ‘n ietsie om te drink, sit jou voete omhoog, ontspan en ry lekker en rustig teen 30km/uur saam met ons en beleef die Kgalagadi deur my kamera se lens saam met ons. Ek hoop regtig jy geniet die video, dis spesiaal vir jou gemaak!
#kgalagadi #matamata #kgalagadiwinter #kriekiesekiekies #erdvark #berghaan #breekoparend

Пікірлер: 17

  • @mustafasarac5993
    @mustafasarac5993 Жыл бұрын

    Thank you for taking the time to capture and share this video with us It's so thoughtful of you

  • @mustafacanbaz3325
    @mustafacanbaz3325 Жыл бұрын

    Despite not getting clear photos, it's still amazing that they had the opportunity to see an aardvark up close

  • @TALOX-iw8ee
    @TALOX-iw8ee Жыл бұрын

    I had no idea that aardvarks are such shy creatures It makes spotting them even more special

  • @cans705benimm
    @cans705benimm Жыл бұрын

    The road to Mata Mata sounds beautiful I'm looking forward to seeing the scenic views

  • @ismailgaygisiz495
    @ismailgaygisiz495 Жыл бұрын

    The Kgalagadi landscape captured through their camera lens is truly breathtaking

  • @kriekiesekiekies4785

    @kriekiesekiekies4785

    Жыл бұрын

    Thanks for watching!

  • @zyrow
    @zyrow Жыл бұрын

    I hope I spot something as unique as the erdvark one day It must've been quite a rare sighting!

  • @AimSmall
    @AimSmall Жыл бұрын

    Ongelooflike mooi besigtigings, ons was daar vir 3 weke in Julie 2022 - Nossob. As ek 'n mag vra, moenie jou fotos so "tight" crop nie, daar is baie min spasie veral bo aan die fotos en dan volg mens se ogies nie so mooi die prag fotos nie.

  • @LostManTR
    @LostManTR Жыл бұрын

    Looking forward to seeing more than just the erdvark I wonder what other incredible animals you encountered

  • @muhammetcalman99
    @muhammetcalman99 Жыл бұрын

    It's always a thrill to spot rare animals like the erdvark Even if the photos didn't turn out great, the experience must've been amazing

  • @kriekiesekiekies4785

    @kriekiesekiekies4785

    Жыл бұрын

    So true! This was our first ever sighting of an erdvark. Could not believe we were so lucky. Thanks for watching!

  • @heinricheggers730
    @heinricheggers730 Жыл бұрын

    Hi Kriekie. Congrats on another fantastic Kgalagadi video. We were there in Feb/Mar …. En ons hunker om weer te gaan 😊 Please share camera make & lens info.

  • @kriekiesekiekies4785

    @kriekiesekiekies4785

    Жыл бұрын

    Hi Heinrich, thanks for watching the video. I use Sony RX10iv. It is a fixed lense camera - 24-600mm. It works for me, not having to change lenses.

  • @user-nf4zo3bn6y
    @user-nf4zo3bn6y Жыл бұрын

    Ons herleef sommer ons toer weet saam met julle

  • @kriekiesekiekies4785

    @kriekiesekiekies4785

    Жыл бұрын

    Wanneer was julle daar?

  • @jean-pierremostert1987
    @jean-pierremostert1987 Жыл бұрын

    puik , julle kan maar

  • @kriekiesekiekies4785

    @kriekiesekiekies4785

    Жыл бұрын

    Baie dankie!