Karlien van Jaarsveld & Jacob Swann - Lief (Live) (Liefde by die Dam)

Luister of koop 'Lief' hier - KarlienEnJacob.lnk.to/LiefMB
Karlien van Jaarsveld sosiale media skakels:
Facebook - / karlien.van.jaarsveld
TikTok - vm.tiktok.com/ZMNNssJAY/
Instagram - karlienvanjaars...
Jacob Swann sosiale media skakels:
Facebook - / jacobswannmusic
TikTok - vm.tiktok.com/ZMNNs78wT/
Instagram - jacobswann1?igs...
____________________________________________________________
Lirieke:
My vrese is vergete, met jou hier aan my sy
Ek is seker, als is beter, as jy vertoef by my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Miskien praat ek te vinnig dis ‘n moontlkheid
Maar ek bemin jou inniglik, ek wens ek kon jou wys
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Maar sien jy ek staan
Nogsteeds hier voor jou deur
So deurmekaar na alles wat gebeur het
Al at ek vra is dat jy nooit vergeet
Hoe dit was toe ons net ons kon wees
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my
Ek het jou lief, lief
Hoe lief is jy vir my
Genoeg is goed genoeg
Dis goed genoeg vir my

Пікірлер: 14

  • @MariaBotha-mb5su
    @MariaBotha-mb5suАй бұрын

    Pragtig Karlien, jy en Jacob.

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril16694 ай бұрын

    ❤👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻🙏🏻❤️

  • @christophermcewan-np1qs
    @christophermcewan-np1qs8 ай бұрын

    Mooi woorde!

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 Жыл бұрын

    Ek is baie lief vir juo Ek Sal juo drome ook laat waar word Karlien van jaarveld is my eenste geliefde persoon in my lewe Ek Sal alteite my juo staan en by juo wees met ware liefde van ernst Gebhardt Saam met Karlien van jaarveld ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril1669 Жыл бұрын

    Eks lief vir die liedtjie ....

  • @dawnkoen4881
    @dawnkoen4881 Жыл бұрын

    Love die song luister oor en oor

  • @user-hb5cl8fb4u
    @user-hb5cl8fb4u2 ай бұрын

    ❤❤

  • @leachikukwa1557
    @leachikukwa1557 Жыл бұрын

    So mooi

  • @GalacticDragonHD
    @GalacticDragonHD Жыл бұрын

    I don't know what are the singing about,,but I love,love the song and artists performance..Beautiful,,and me too I'm listening over and over,,,❤️❤️❤️🎼🎸

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 Жыл бұрын

    Stunning 🥰🥰🥰🥰

  • @wernerviljoen4066
    @wernerviljoen4066 Жыл бұрын

    Wit warm

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril1669 Жыл бұрын

    ❤️💖❣️💞🙏🏻👏👏👏👏👏👏👏

  • @bernedinekoch9941
    @bernedinekoch9941 Жыл бұрын

    Ek luister die song oor en oor, raak net mooier

  • @leachikukwa1557
    @leachikukwa1557 Жыл бұрын

    So mooi