Joshua na die Reën - Beter Vir Ons Albei (ft. Karlien van Jaarsveld)

Музыка

Joshua na die Reën - Beter Vir Ons Albei (ft. Karlien van Jaarsveld)
©️ Joshua na die Reën (PTY) LTD 2023
Geskryf deur Jacques De Villiers
Musiek vervaardig deur Gideon Botes
Video
Director - Jaen Kleynhans
Cinematographer - Jan Du Plessis (Palewood)
Assistant & Technical Runner - Jean De Villiers
Makeup Artist - Suna Robberts
Editor - Jaen Kleynhans
Colorist - Jan Du Plessis (Palewood)
Publishing: Red Planet Creative (Pty) Ltd
PR: Starburst Promotions
Lirieke:
ingeval jy vergeet
moet jy 'n knoop in jou oor maak dat jy onthou soos die son elke môre by jou kamer inskyn
ek weet jy dink ek droom
maar oor jou
vir jare lank sal ek nog droom oor jou, net dat jy weet
as die sterre brand vanaand
gaan loer by die agterdeur uit
ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei
ek wil weet hoe jy dit doen?
hoe bly die wonder in jou oë dan so immergroen?
sal die wind deur die klowe van my diepe slaap my hart weer wakker sing
vir jou, vir jare lank sal ek dit droom vir jou, net dat jy weet
as die sterre brand vanaand
gaan loer by die agterdeur uit
ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei
ver deur die klowe van wat eg is, en oor die uitsig van wat jy werd is
hoop ek jy weet wanneer jy reg is, ek vir jou daar wag...
waar die sterre brand vanaand
waar die sterre brand vanaand
hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei
as die sterre brand vanaand
gaan loer by die agterdeur uit
ek haal uit en wys en probeer my bes om te kyk hoe meer ek jou alleen kan kry, hoe beter vir ons albei

Пікірлер: 34

  • @juliaesterhuizen4250
    @juliaesterhuizen42505 ай бұрын

    Ek is mal hieroor! Baie geluk!

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk44675 ай бұрын

    Besonders baie dankie julle❤❤

  • @simonjaspermusic
    @simonjaspermusic5 ай бұрын

    Mooi liedjie!

  • @roneltheron1833
    @roneltheron18335 ай бұрын

    Wat 'n sielvolle mooi liedjjie!

  • @MarthinusvanLoggerenberg-in6er
    @MarthinusvanLoggerenberg-in6er5 ай бұрын

    Jis, man! Nice! Mal hieroor 🙌

  • @kathleenjoubert4270
    @kathleenjoubert42705 ай бұрын

    Hierdie musiek gaan reguit hart toe. ❤️

  • @brigettevandermerwe2427
    @brigettevandermerwe24274 ай бұрын

    My hart vir my seuntjie ❤️

  • @judikavanderwalt304
    @judikavanderwalt3045 ай бұрын

    Very nice!! Ek dink jul stemme komplimenteer mekaar baie mooi. Hoop om nog songs van jul 2 in die toekoms te hoor.

  • @psel2501
    @psel25015 ай бұрын

    Baie mooi

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt5 ай бұрын

    Pragtig. Baie dankie ❤

  • @merakiinspiration1809
    @merakiinspiration18094 ай бұрын

    Baie besonders! Stunning akkoorde. Welgedaan JNDR & Karlien!

  • @melissaminnaar6011
    @melissaminnaar60114 ай бұрын

    Hierdie liedjie sit vas in my kop😅

  • @simonemarais9682
    @simonemarais96823 ай бұрын

    Looooooove!!!!!

  • @adeleblaha1118
    @adeleblaha11185 ай бұрын

    Love dit!

  • @louiseingenbleek3281
    @louiseingenbleek32815 ай бұрын

    Dit is sooooooo mooi!!!!

  • @Knolla182
    @Knolla1822 ай бұрын

    Yes!!!!!! Nog n treffer

  • @louisekloppers9973
    @louisekloppers99732 ай бұрын

    PRAGTIG!!

  • @thinuselse6132
    @thinuselse61324 ай бұрын

    Amazing song julle. Love dit!!

  • @jaunipats-traveling544
    @jaunipats-traveling5445 ай бұрын

    AMAZING!

  • @amandasmit9328
    @amandasmit93285 ай бұрын

    Pragtig julle. 👏💜

  • @pieter-janroux6434
    @pieter-janroux64344 ай бұрын

    Wow!! Flippen love dit 😍

  • @carlaludick-haynes7957
    @carlaludick-haynes79574 ай бұрын

    Stunning... hoendervleis

  • @TheRose0506
    @TheRose05064 ай бұрын

    Pragtige liedjie en video!❤🌹

  • @eugiestiensviljoen3521
    @eugiestiensviljoen35214 ай бұрын

    ❤karlien mar n mooi vrou

  • @anzaerasmus2738
    @anzaerasmus27385 ай бұрын

  • @elizebotha2420
    @elizebotha24204 ай бұрын

    Beautiful ❤❤❤

  • @conradsnetler4551
    @conradsnetler45514 ай бұрын

    Goedgedaan Jacques.

  • @ignazmichael7003
    @ignazmichael70035 ай бұрын

    Supper cool julle 2

  • @francoisdewet9740
    @francoisdewet97405 ай бұрын

    AIG 2024!!

  • @MhBy-fg2qc
    @MhBy-fg2qc3 ай бұрын

    🥰

  • @goingsolo324
    @goingsolo3245 ай бұрын

    ⛑️🚀✨💖

  • @user-zy3qx2vs6p
    @user-zy3qx2vs6p5 ай бұрын

    Baie mooi

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k3 ай бұрын

    Baie mooi