Joe Niemand- Ek Sal Nie Bang Wees Nie (Official Video)

Музыка

itunes.apple.com/za/album/ek-... SA
itunes.apple.com/us/album/ek-... US
itunes.apple.com/uk/album/ek-... UK
itunes.apple.com/de/album/ek-... GER
itunes.apple.com/au/album/ek-... AUS
/ joeniemand
theofficialj...
www.niemand.co.za/

Пікірлер: 302

  • @hermiesutherland3130
    @hermiesutherland31303 ай бұрын

    I got up early one morning and rushed right into the day. I had so much to accomplish that I didn’t have time to pray. Problems just tumbled me and heavier came each task. “Why doesn’t God help me”, I wondered, He answered: “You didn’t ask” I wanted joy and beauty but the day was grey and bleak. I wondered why God didn’t show me, He said: “You didn’t seek”. I tried to come into God’s presence, I used all my keys at the lock. God gently and lovingly chided: “My child, you knock” I woke up early this morning and paused before entering the day, I had so much to accomplish that I had to take time to pray!!! Enjoy your day with our God!!! 😃

  • @ABird971
    @ABird97112 жыл бұрын

    Alles wat ek weet. Vergeet dit. Poletiek, vergeet dit. Afrikanerdom, vergeet dit. Suid-Afrika vergeet dit. Afrikaans vergeet dit. Jesus is alles!

  • @laniecoetser8431
    @laniecoetser8431Ай бұрын

    Hierdie is elke keer vir my n mood changer. Van twyfel tot die bevestiging van God en Sy engels om my. Daar is niks in hierdie lewe om vrees nie. Ps 91. Baie dankie Joe Niemand. 🙏🏻🙏🏻

  • @AmandaWait
    @AmandaWait6 жыл бұрын

    _Ek is die Here jou God,_ _Ek vat jou hand,_ _Ek sê vir jou: _*_Moenie bang wees nie,_* _Ék help jou._ ~Jesaja 41:13 _Maar toe Petrus sien hoe sterk is die wind, _*_het hy bang geword_*_ en begin sink en uitgeroep: “Here, red my!”_ _Dadelik het Jesus sy hand uitgesteek, hom gegryp en vir hom gesê: _*_“Kleingelowige, waarom het jy begin twyfel?”_* ~Matteus 14:30-31

  • @markomiladinovic2623
    @markomiladinovic26237 ай бұрын

    Presies die dinge waarvoor ek ook bang is en was. Alby my ouers is vandag niw meer hier nie en ek mis hulle oneindg❤❤❤❤

  • @martinvanvuuren

    @martinvanvuuren

    17 күн бұрын

    My ouers baie vroeg in my lewe verloor. Vandaar af sorg God vir my, die beste Vader ooit🙏🙏🙏

  • @kenneth1767
    @kenneth17673 жыл бұрын

    Never words more true than the times we now live in. Don't succumb to fear. Trust God, not the snake poison they want to put in body.

  • @VictorAlfredoTicllaCalla
    @VictorAlfredoTicllaCalla2 жыл бұрын

    A mi me sanó quien nunca me hirió ni tampoco me abandonó, creo en el amor puro y santo de Dios, solo en él puedo ser libre y a salvo... Ya no cargaré tantas cargas y culpas ajenas porque tengo un Juez perfecto, su amor por mi es mas fuerte que mi fe en él... Aquellas ganas de vindicación por un precepto injusta se disiparon porque aprendí a perdonar como él me perdonó... He luchado tantas veces por las personas pero se olvidaron cuando necesitaba de ellos... Solamente Jesus no se olvida tus actos buenos... Dios te ama y recuerda todo lo bueno que has sido siempre... "Carta a Dios..." Shane Spielrein

  • @MrLeips
    @MrLeips3 күн бұрын

    Ek is bang ons mis God se offer deur liefdeloos deur die lewe te gaan.

  • @danellevanlingen955
    @danellevanlingen955 Жыл бұрын

    Dis vreeslik mooi en ek besluit vandag: EK SAL NIE BANG WEES NIE.

  • @francoisdvanderwesthuizen6772
    @francoisdvanderwesthuizen67724 жыл бұрын

    Net gou my stories deel, het een aand in April 2011 laat gewerk, en díé het oor Jacaranda fm gespeel, eers het ek gedink die is maar net een goeie afrikaanse song, maar toe tref die realiteit my. Dis een Amazing afrikaanse Gospel song wat oor die radio speel, oor 'n stasie wat deurdring ma mense wat net met troues en begrafnisse in kerke kom asook na mense wat nog nie van die Evangelie gehoor het nie. VADER het Joe Niemand gebruik om die Evangelie te verkondig op plekke waar min mense kan inkom. Alle eer aan die lewende God.

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk60403 жыл бұрын

    Wanneer die Here onse God ons uitlei, sal ons nie meer vrees nie, ons is nie slawe van vrees nie, ons vrees net God, nie die afgode dienaars nie.

  • @theunscamm6218
    @theunscamm62184 жыл бұрын

    Hoe kan ons bang wees as ons getrou is aan ons Skepper se instruksies om Hom te gehoorsaam. Laat mens dink. Vader se gadagtes aangaande ons in van oorwinning en liefdevolle omgee. Alle eer aan ons Skepper!!!!!

  • @wordblacksmith
    @wordblacksmith9 жыл бұрын

    Hy wat in die skadu van die Allerhoogste sit in die geheime plek Sal vir God kan se: U is my bergvesting My toevlug op wie ek vertrou Want U, U sal my kom haal Uit die diepste donker plekke waar ek Omring word deur die doodsgevaar, ja U Vlerke vou my toe Onder U troue vleuels vind ek my skuiling U vere is my skild, my bevryding Ek sal nie bang wees nie Vir die onheil in die nag Of verwoesting in die dag Ek sal nie bang wees nie Al val ‘n duisend aan my sy Of tienduisend hier langs my Ek sal nie bang wees nie En hier kruip ek weg In die hoogtes by die Hoogste Alles veilig in U hand Buite die bereik van die vyand en sy magte Omring deur engele aan elke kant Want U, U laat my dra Veilig oor alles wat verskeur, vergiftig U vergruis elke aanval wat op my gerig is Ek sal nie bang wees nie Vir die onheil in die nag Of verwoesting in die dag Ek sal nie bang wees nie Al val 'n duisend aan my sy Of tienduisend hier langs my Ek sal nie bang wees nie U sal my red omdat U weet hoeveel ek U liefhet Omdat ek in alles op U vertrou sal U my veilig in die hoogtes hou En wanneer ek weer die pad verloor sal U elke keer my noodkreet hoor My verwoesting sal U elke keer keer En vir altyd my met U redding eer Ek sal nie bang wees nie Vir die onheil in die nag Of verwoesting in die dag Ek sal nie bang wees nie Al val 'n duisend aan my sy Of tienduisend hier langs my Ek sal nie bang wees nie

  • @wellnerp1

    @wellnerp1

    5 жыл бұрын

    Dank je voor de tekst van het lied bij te voegen!

  • @ferdiejansenvanrensburg1022

    @ferdiejansenvanrensburg1022

    5 жыл бұрын

    Amen

  • @annagainsford7736
    @annagainsford77362 жыл бұрын

    Hallulujah..Ek sal nie bang wees nie..pragtige bemoedigende woorde..

  • @asrielvanderwesthuizen1478
    @asrielvanderwesthuizen14789 ай бұрын

    Die HERE sê mos vir Sy kinders: Moenie vrees nie want EK is met jou - kyk nie angstig rond nie (dus "moenie pênniek nie") want Ek is jou God!

  • @ericktriviun
    @ericktriviun6 жыл бұрын

    God is al wat jy nodig het. Geen mens kan jou opregte vrede en gemoedsrus gee nie. Loof en prys Hom tot in alle ewigheid.

  • @charleswait3753
    @charleswait37539 ай бұрын

    Ek is bang vir die duiwel ,Jesus beskerm my asb ❤

  • @antoinettebotha8103
    @antoinettebotha8103 Жыл бұрын

    So wonderlik om n Gods man te sien wat so lief is vir God ...

  • @jan-franconieuwenhuis9422
    @jan-franconieuwenhuis94224 жыл бұрын

    Die Heilige Gees is Lewendig. God se wil geskiet! Amen

  • @KobusKock
    @KobusKock12 жыл бұрын

    Hierdie is seker een van die mooiste en waardevolste liedjies wat ek al ooit in my Moedertaal Afrikaans gehoor het. Dit roer my siel en neem my so naby my Skepper!!! Daar kan eenvoudig nie genoeg daarna geluister word nie! Stunning Joe, laat al jou musiek so klink en die boodskap dra soos die een!!!! Ek BID vir jou en elkeen selfs vir die wat so seergekry het al en hier negatiewe woorde wil spreek en selfs vir Vader die skuld wil gee oor die slegste met hulle gebeur het. Jy behoort skaam te kry!

  • @antoinettebotha8103
    @antoinettebotha8103 Жыл бұрын

    Dankie Joe vir die getuie en God sal jou Seen

  • @aletsmit662
    @aletsmit6629 ай бұрын

    My Anker is JESUS. Dankie v hierdie lied Joe

  • @ruanpieters4873
    @ruanpieters48734 ай бұрын

    @ABird971. Wat jy hierbo gesê het is ongetwyfeld die waarheid. Daar is niks en niemand soos Jesus nie. Hy is my grootste held

  • @jacobus.frossouw9209
    @jacobus.frossouw92095 ай бұрын

    Amazing message to us all. GOD BLESS !

  • @ansienortje8339
    @ansienortje83399 жыл бұрын

    God se woord se ons moet net Hom vrees niemand anders nie ,ek is nie bang nie want God is in beheer.Dit is net wonderlik om die woord te hoor . God se musiek laat my lewe . Ansie

  • @lael2565
    @lael25659 жыл бұрын

    i loved the vocals on this track and i had to google the meaning... loved it even more

  • @lindaoberholzer6155
    @lindaoberholzer61557 жыл бұрын

    Jesus is our Saviour! ! Hallelujah! ! Holy is His Great Name! ! He is always with us!!

  • @flipprinsloo4388
    @flipprinsloo43884 жыл бұрын

    Ons hoef nie, bang te wees nie, want ons het ń Lewende GOD HY slaap nie mense ,HY sien alles ,die tyd raak naby vir SY groot terug keer aarde toe.Sien uit na SY koms.Amen, dankie Joe great song.

  • @teelin7746
    @teelin77466 жыл бұрын

    Dankie Joe! Bring soms trane omdat ek verlang hier vannuit Kanada, maar ook baie hoop! Vir Suid-Afrika en die wereld. Ons sing jou liedjie gereeld in ons huis!

  • @marn200
    @marn2009 жыл бұрын

    Heel mooi lied, ook hier in Nederland

  • @hanlievisser782

    @hanlievisser782

    9 жыл бұрын

    verstaan jy die woorde Afrikaans is so mooi taal !!

  • @marn200

    @marn200

    9 жыл бұрын

    ja, het is voor mij best wel makkelijk te begrijpen alleen sommige woorden niet. ik schrijf dit in het nederlands, omdat ik de afrikaanse grammatica niet ken

  • @lukasMey

    @lukasMey

    7 жыл бұрын

    Maar ons het jou nou verstaan :)

  • @globalroamexplorer
    @globalroamexplorer8 жыл бұрын

    Amen in God Die Vader God die Seun en God die Heilige Gees

  • @riaanpienaar6148

    @riaanpienaar6148

    4 жыл бұрын

    Amen

  • @raymondkarelse3899
    @raymondkarelse38997 жыл бұрын

    Great song! JESUS U is ons vrede en BESKERMER!

  • @MissisIeki
    @MissisIeki11 жыл бұрын

    Mooi!!!!! God zij dank!! Voor dat Hij zo een geweldig groot en machtig God is! Hallelujah!!!

  • @anloujacobs1124
    @anloujacobs11248 жыл бұрын

    my en my Pa se liedjie as ons vervulling benodig van ie Almagtige, laat mens net weer besef hoe baie God vir ons, ons hoef te vra, ek sal nie bang wees nie Here

  • @anetvandermerwe737

    @anetvandermerwe737

    6 жыл бұрын

    Nadinde tyd

  • @aloamabrighton1089
    @aloamabrighton10893 жыл бұрын

    Lieflik!! Dankie Joe!!

  • @WatchandLearnSA
    @WatchandLearnSA10 жыл бұрын

    Ps.91:1-16 ~ Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet, 2hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.”

  • @SKIKR
    @SKIKR8 жыл бұрын

    before today after kmmc 2016 i would never pay any attention to anythin in afrikaans. .....your music and the message has changed me my spiritual brother i love you thank you.

  • @MrAnthonieify
    @MrAnthonieify11 жыл бұрын

    Geweldig gezongen!Een geweldige taal!...prachige begeleiding!.Mijn complimenten.. De boodschap,...duidelijker kan het niet..Jezus zegt,"Ik heb he wereld overwonnen," in Hem ligt onze hoop en vertrouwen,we hoeven niet bang te zijn,nooit!!! Dank je wel en groeten van uit Nederland..

  • @njsnjs9369

    @njsnjs9369

    4 жыл бұрын

    Jul taal is onze taal en onze taal is jul taal. Groete Suid Afrika

  • @user-vz5jk3xk8d

    @user-vz5jk3xk8d

    2 ай бұрын

    Dit maak my hart so erg bly,julle. Verstaan ons taal want sy wortels is uit julle pragtaal geneem..Ryklike seen van God vir julle.❤❤❤❤❤

  • @7xev4
    @7xev410 жыл бұрын

    Amen Here AMEN, U sal ons lei, in hierdie land in hierdie deurmekaar moeilike tye, AMEN !

  • @hansieminnie2666
    @hansieminnie26669 жыл бұрын

    Joe die bewoording van die song is onbeskryflik,dit maak my elke keer 'n knop in my keel kry.... ek raak vreeslik emosineel dan huil ek net.....dan laat dit my dink......dan gee jou song se woorde my weer soveel hoop om nie BANG TE WEES NIE thanx ons sien uit na meer sulke songs wat ons weer gaan laat besef die Here is altyd daar vir ons!

  • @NamelessHill
    @NamelessHill12 жыл бұрын

    hey bru die vroue en meisie se woorde in afrikaans asseblief, ek kan hulle net nie kry nie ek is bang vir my verlede en vir baie groot........toe ek 'n kind was ek is bang dat my mom..... ek... ja dankie man

  • @Piekie1985
    @Piekie198513 жыл бұрын

    Wat een ontzettend mooi lied. God spreekt tot me recht door de teksten heen die Joe Niemand gebruikt in zijn lied en daardoor komt het onderwerp pas echt tot leven!

  • @thysbotes4729

    @thysbotes4729

    Жыл бұрын

    Europe must be difficult to live out christianity my brother i pray for u all in Jesus

  • @SpitzkopGroup
    @SpitzkopGroup13 жыл бұрын

    Joe, ek wens jy kan hoor met hoevell passie sing my 6jarige dogtertjie hierdie lied van jou. Sy het dit die eerste keer by die Sondagdiens in die Paarl MMC ervaar en kan net eenvoudig nie genoeg daarvan kry nie. AWESOME om sulke jong kinders se passie vir God te sien. Dankie vir jou gehoorsaamheid.

  • @antonjanhart
    @antonjanhart13 жыл бұрын

    I was at the MMC 2011 and I saw adult men cry like baby's with this kind of inspiration. Thank you for showing the working hand of God. You are one of His sheep among the wolves and may you be an inspiration to the world. A.J. Hart

  • @maryna7491
    @maryna74914 жыл бұрын

    Wens ek kon met sanger praat...my gebed is dat ons paie kruis. ..

  • @edwindupreez2857
    @edwindupreez28574 жыл бұрын

    Prys die here !!!!!! Dankie dat jy ons gered het ..

  • @DoctorPierre
    @DoctorPierre8 жыл бұрын

    baie danki vir hier die liedjie. Assblief bid mee vir Brussel, ons het dit nodig hier.

  • @crazygurl1012

    @crazygurl1012

    8 жыл бұрын

    sal so maak!!

  • @webco-media
    @webco-media11 жыл бұрын

    "Hier kruip ek weg in die hoogtes by die Hoogste" That's the best place to be.. Well said Joe Niemand!!!

  • @sjouke120
    @sjouke12011 жыл бұрын

    oh nie bang wees nie my boervolk, ek lief julle so baie. Groete vanuit Holland.

  • @shavirshavir1078

    @shavirshavir1078

    4 жыл бұрын

    jttmtjawm

  • @PunkDogCreations

    @PunkDogCreations

    3 жыл бұрын

    Baie dankie en Liefde vir julle in Holland!

  • @billsimonides9915
    @billsimonides99155 жыл бұрын

    Ek is bang vir die newe SA. Englishman born here. OMF! 2019??????? OMF!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @louiseolivier1863
    @louiseolivier186310 жыл бұрын

    Wat 'n stem... hoendervleis song. Hy wat in die skadu van die Allerhoogste sit.... beste skuilplek

  • @wimversfeld2927
    @wimversfeld29277 жыл бұрын

    hoop,bid en glo in die Here doen alles op n daaglikse basis saam God in sy wil ... Die here is elke dag saam ons vir ewig !!!

  • @680602
    @68060211 жыл бұрын

    Awesome liedjie en so 'n blessing om net hierna te luister. Dankie JOE NIEMAND vir jou gehoorsaamheid en die blessing....awesome....

  • @johanengelbrecht7418
    @johanengelbrecht74187 жыл бұрын

    Kan dit so oor en oor luister !

  • @TheLoverose7
    @TheLoverose712 жыл бұрын

    Hierdie liedjie sal ek definitief gebruik in my vrouekampe dis awesome want ja daar is baie mense daarbuite wat hulp nodig het oor vrese...as jy nie 'n vrees het of gehad het in jou lewe nie...wees dankbaar voor Jesus daarvoor. Stunning!! Dankie Jesus vir hierdie woorde!

  • @WENDY16RUAN17
    @WENDY16RUAN1713 жыл бұрын

    dankie vir die christelike musiek wat ons ook op die radio kan hoor, ek het al gewens die radio by die werk breek net sodat ek nie meer elke 10min na lady gaga moet luister nie, maar sodra ek hierdie song hoor dan gee dit vir my weer nuwe hoop. dankie daarvoor! Mag God jou in oorvloed seen!

  • @wynandlehman4207
    @wynandlehman42079 жыл бұрын

    Ek mis my afrikaanse musiek hier in America.. Thank you KZread.

  • @josiasdekockfourie6017
    @josiasdekockfourie601711 жыл бұрын

    die Gees binne in my sing saam met die Gees wat saam met Joe sing, wie ore het en dit hoor, dit is die Gees van God.

  • @ncamerondavies
    @ncamerondavies13 жыл бұрын

    God bless you Joe. The message from God via your inspired song is crystal clear - in Him we have more than hope, we have eternal life. Thank you.

  • @aletbotha974
    @aletbotha9748 жыл бұрын

    awesome dude......... God rules!!!!

  • @richardlionheart5161
    @richardlionheart51614 жыл бұрын

    Een heel mooi lied! Groetjes uit Overijssel!🙂

  • @lambert.mardenebadenhorst712
    @lambert.mardenebadenhorst7124 жыл бұрын

    Aan God die Vader, die skepper van die heelal en sy Seun Jesus Christus wat gekruisig is en gesterwe en ter helle neergedaal het en op die 3rde dag weer opgestaan het uit die dood, en die Heilige Gees wat as trooster vir ons gesekenk is, aan hierdie 3 enigheid kom die lof en eer en aanbidding tot in alle ewigheid. Ek sal nie bang wees nie.

  • @cokostwinder6145
    @cokostwinder61459 жыл бұрын

    Dit ontroerd mij .

  • @charnebezuidenhout7486
    @charnebezuidenhout748611 жыл бұрын

    Het die liedjie seker al n duisend keer oor geluister en elke wat ek dit oor luister raak dit net beter en beter, ongelooflike gevoel wat jy kry wanneer jy dit hoor.

  • @niekflikweert7778
    @niekflikweert77784 жыл бұрын

    Erg mooi en gezongen met passie!

  • @alwynbee
    @alwynbee Жыл бұрын

    Pragtig en sterk emosies

  • @user-rd2hp6fe9r
    @user-rd2hp6fe9rАй бұрын

    Hey God se do not fear, cos I am your God. Be strong and courageous for I am your God. Alles gaan okey wees. God het ons gered 14 April2024. Agape Love

  • @amworldwide2443
    @amworldwide24434 жыл бұрын

    Ek is nie bang vir die virus..prys die Here

  • @redrogen7
    @redrogen713 жыл бұрын

    wowowowowowowowowowowowowow Awesome love love love love this song!!!!! Although i know we love God but its His love that makes everything tick and nothing can separate us from His love Christ in us the hope of glory Hallelujah

  • @jacqbedforx6199
    @jacqbedforx61995 жыл бұрын

    Amen my God u is my fader dankie my God U is my alles sonder U is ek niks ek praise U naam hoog amen

  • @corneliaschoeman6362
    @corneliaschoeman63624 жыл бұрын

    Beste verwerking van ps 91

  • @helgaventer515
    @helgaventer5158 жыл бұрын

    Baie dankie vir jou mooo talent wat ons Hemelse Vader vir jou gegee het om met ons te deel. Ek prys ons Pappa daar voor. Dankie

  • @tillabezuidenhout6460
    @tillabezuidenhout64603 ай бұрын

    So besonders!!!!!!

  • @ruanswiegelaar1989
    @ruanswiegelaar198913 жыл бұрын

    dit is soos die mees rakende liedjie ooit!!!!! baie dankie joe!!!!!!!!!!

  • @lynettedupreez1539
    @lynettedupreez153912 жыл бұрын

    Die woorde is onbeskryflik ek huil om na die Goedheid van my abbavader se werke te luister alle eer aan God u is so goed en grood u is my bestaan dankie aan almal wat ons ware Heer dien en sy naam grood maak ,

  • @onlinebaas
    @onlinebaas11 жыл бұрын

    8 mense is bang. Kom ons bid vir hulle. Maranata!

  • @TheLondonHogRoastCom
    @TheLondonHogRoastCom8 жыл бұрын

    Joe wil net dankie se vir die optrede in Senekal Vrystaat die week. My Pa was die voorsitter en het als gereel. Almal het dit vreeslik geniet. Great tunes!!! Ek sit in England en kan jou musiek tot hier hoor!!!😊

  • @onlinebaas
    @onlinebaas11 жыл бұрын

    Of meer, kom ons dank die Vader, dat hy Joel so geseën het met die gawe van lofprysing.

  • @damianverster4495
    @damianverster44955 жыл бұрын

    Dank aan die boodskap wat my geret het

  • @daMiianO100
    @daMiianO1009 жыл бұрын

    Loveeee it!

  • @antnzeelie
    @antnzeelie11 жыл бұрын

    Ek het die lied net betyds gehoor. Dankie Joe Niemand

  • @cobusprinsloo
    @cobusprinsloo5 жыл бұрын

    Dankie, ek glo hierdie is ‘n gesalfde lied wat elke keer my hart diiep roer soos net God kan.

  • @johankruger5615
    @johankruger56156 жыл бұрын

    DIE SALWING!!! Dankie Jesus dat U vir Joe gebruik!

  • @ameliavanwyk3124
    @ameliavanwyk31244 жыл бұрын

    Ek sal nie bang Wees.Amen

  • @missdaisy7576
    @missdaisy75767 жыл бұрын

    Dis n absolute stunning song, so dankbaar my mamma het dit sopas vir my gestuur! Beteken so baie!!xxxxx

  • @suzannemarsay454
    @suzannemarsay4546 жыл бұрын

    Love this video and love this song!!

  • @terraleighvaipo7738
    @terraleighvaipo773811 жыл бұрын

    I love the beauty of this song. Simply beautiful, touching and uplifting

  • @kabousb
    @kabousb13 жыл бұрын

    Briljant Joe!!

  • @stephaniepretorius318
    @stephaniepretorius3186 жыл бұрын

    Ek was... Bang... Die lied sal altyd by bly ekt een oggend groot besluit gevat...

  • @mightymentartan
    @mightymentartan13 жыл бұрын

    This is such an empowering song and since I heard Joe sing it at the MMC in Paarl it has a very special meaning for me personally. Thanks Joe. Ina Murison-McGowan

  • @gerriedebeer4735
    @gerriedebeer47356 жыл бұрын

    Joe bly getrou soos jy altyd is. Dankie vir jou diep woorde en mag Vader jou wee vorentoe seen.

  • @Jostian7x
    @Jostian7x9 жыл бұрын

    Beautiful words!

  • @cliveeve2100
    @cliveeve21007 жыл бұрын

    This song inspires me every day thanks Joe!!

  • @laurikadesouza8929
    @laurikadesouza89298 жыл бұрын

    Amen ons Here lewe!!

  • @pieterfischer9638
    @pieterfischer96385 жыл бұрын

    Die Here sal ons red omdat Hy ons lief het, en ons hom lief omdat Hy ons eerste liefgehad het.

  • @richmondjean
    @richmondjean13 жыл бұрын

    awesome! awsome! awesome! praise God you are using the talent He has given you. you rock bru.

  • @christinebaird1070
    @christinebaird10709 жыл бұрын

    Baie waar en n Pragtige lied!!

  • @debbiescott321
    @debbiescott3219 жыл бұрын

    Awesome..en so vertroostend.

  • @HollandseLeeuw1
    @HollandseLeeuw110 жыл бұрын

    Super Sterk lied, Hier krijg ik nou kracht van, Hoop doet Leven en laat alle angst verdwijnen!!! Prachtige videoclip vooral het oplaten stijgen van de lampionen naar de hemel is heel indrukwekkend. Dankie Joe blijf zo doorgaan

  • @erickatsma3548

    @erickatsma3548

    9 ай бұрын

  • @JC7528
    @JC752812 жыл бұрын

    Awesome song!

Келесі