Is Saamwoon Sonde?

Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.

Пікірлер: 16

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r8 күн бұрын

    In my oe is Saam Bly n Groot Sonde daarom is daar geskryf die Man sal Sy ouers verlaat en sy vrou aanneem Dan hoef daar mos nie huwelikke gewees het nie die huwelik is ingestel deur GOD Ek Glo Nog dis n groot Sonde maar Elk het sy eie denke ons Gaan Almal voor die Groot wit Troon Staan en Jou sonde Bely Voor ons Almagtige Skepper God 😢

  • @AlbertVanWyk-kz8sl
    @AlbertVanWyk-kz8sl26 күн бұрын

    Om vir my te se ek droom en moet my bybel lees is volgens my oordeel en nie bedienning.... Se dan net waar en ek sal dit lees. 🤔

  • @theoferreira4132
    @theoferreira413210 күн бұрын

    Ek het n paar vrae. Hoe was mense in die bybel se tyd getroud? Ek praat van die “legal” gedeelte soos vandag. Ook wie het die “ceremony” waar geneem? Was daar dokumente geteken soos vandag of was dit n mondelingse agreement. Daar is iets wat ek onseker is van die spreker hier. Wanneer n man en n vrou trou aan mekaar beloof (mondelings)en bv 20jaar saam n lewe bou en hou by wat hulle aan mekaar mondelings beloof het. Hoe kan dit as hoerery beskryf word?

  • @AlbertVanWyk-kz8sl
    @AlbertVanWyk-kz8sl27 күн бұрын

    Sodra n man en vrou die eerste keer saam is, is hulle getroud in God se oe en mag nie daarna met n ander omgang he of skei nie. Die huweliksformelier is n mense wet. Ek en my vrou is al 17 jaar saam en in God se oe getroud en getrou aan mekaar, die huwelik is n man en vrou wat saam in God se wil lewe en handel en nie n ooreenkoms op n stuk papier nie. Ons is geseend in God se wil en leef saam met die Heilig Gees in getrouheid eerste aan God en ook aan mekaar, dit is volgens my en my vrou bybels... Mag u n geseende dag he!

  • @BarendJohn

    @BarendJohn

    26 күн бұрын

    Just droom my friend Lee's jou bybel

  • @AlbertVanWyk-kz8sl

    @AlbertVanWyk-kz8sl

    26 күн бұрын

    Kan jy dan vir my asseblief se waar ek moet, oor die huwelik, sal dit sekerlik lees.

  • @AlbertVanWyk-kz8sl

    @AlbertVanWyk-kz8sl

    26 күн бұрын

    Se net waar, ek sal lees..

  • @marienel1553

    @marienel1553

    15 күн бұрын

    Wat verstaan die mens nie oor sonde nie!!!! Saam woon is SONDE... Mag die HĢ hulle oè oopmaak...😢😢

  • @elsanauda2069

    @elsanauda2069

    13 күн бұрын

    Die huwelik moet eerbaar wees en die bed onbesmet, dit is waar. Ek is getroud en sê geensins saambly is reg nie maar sover my kennis strek het Calvyn wat ʼn regsgeleerde was, die besluit geneem dat ʼn huwelik nie meer net ʼn godsdienstige saak moes wees nie, maar beide godsdienstelik en wettiglik erken moes word (huweliksertifikaat). Hy het dit toe ʼn menslike instelling gemaak waar God en wetlike sertifikate vandag saam nodig is om te kan sê dat dit eers ʼn huwelik is. Dit is waar die knoop van die hedendaagse term huwelik vir my lê. Het ek dit net mis gelees of is daar enige plek in Die Woord waar dit staan dat mense voor ʼn wettig geregistreerde huweliksbevestiger moet gaan staan sodat daardie menslik ingestelde wettig geregistreerde bevestiger hulle getroud kan verklaar? Tensy ek iets iewers mis gelees het moet ek sê: It is not there... As dit wel direk so in Die Woord staan, gee groot asb al die verse sodat ek by kan leer.