Inleiding tot Heelgetalle | Wat is 'n heelgetal?

Welkom by Mathematics With Marlien,
Hierdie video is 'n inleiding tot heelgetalle en dek al die basiese beginsels van heelgetalle op 'n prettige en unieke manier. Werklike voorbeelde, vir waar positiewe en negatiewe heelgetalle gebruik word, is ingesluit.
Hierdie video sal jou help om die basiese beginsels van heelgetalle te bemeester, of kan jou help as jy net jou geheue moet verfris.
📚Indien jy die basiese beginsels van heelgetalle wil oefen, volg gerus hierdie skakel vir 'n GRATIS werkkaart en memo:
🔗www.patreon.com/posts/inleidi...
VERWANTE VIDEO'S:
✔️Optel en Aftrek van Heelgetalle
• Optel en Aftrek van He...
✔️Maal en Deel met Heelgetalle
• Maal en Deel met Heelg...
Dankie dat jy hierdie video gekyk het! As hierdie video jou gehelp het, oorweeg dit asseblief om hierdie video te 'like' en om te 'subscribe' sodat jy nie enige toekomstige video's mis nie.
Volg my op Instagram:
💥Mathematics With Marlien
/ mathematicswithmarlien
💥Marlien
/ marlien__cronje
✉️ Email: mathematicswithmarlien@gmail.com
#heelgetalle #wiskunde

Пікірлер: 2

  • @MathematicswithmarlienAfr
    @MathematicswithmarlienAfr Жыл бұрын

    Dankie dat jy hierdie video gekyk het! Klik op die skakel vir jou GRATIS werkkaart en memo - drive.google.com/drive/folders/1KJIwBB7QctYlITAwVggSPI1HQtDDIjVt?usp=share_link

  • @cjduplessis4478
    @cjduplessis4478Ай бұрын

    dit het baie gehelp