No video

In gesprek met Callie Roos & Dewald de Beer

In gesprek met Callie Roos en Dewald de Beer, een van die vier langslewende stigterslede van Spesiale Magte in die destydse SAW.
Dewald staan bekend as die meester van oorlewing!

Пікірлер: 11

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541Ай бұрын

    Twee Ysters, wat legendes is in eie reg. Oom Dewald n formidable man!!!

  • @corneliusvermaak7882
    @corneliusvermaak7882Ай бұрын

    Dankie Oom Dewald en Callie. Die wysheid van 'n man wat weet! Kan ons nog kry, asseblief?

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603Ай бұрын

    Dankie Callie en Dewald. Groot respek vir julle. Dankie vir jou diens en jou opoffering.

  • @saamstaan6540
    @saamstaan6540Ай бұрын

    Dankie

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603Ай бұрын

    Stem 100% oor die verkeerde aanwending van Spes magte om. vy basise aan te val. Eerlikheid is nodig om foute te erken sodat lesse geleer kan word. Dankie Dewald.

  • @annaliedupreez9488
    @annaliedupreez9488Ай бұрын

    Oom Dewald, alles wat soldate agterna in boeke genoem het oor u, is so. U is een van die mees interessantste en kleurvolste soldate in die SAW se geskiedenis. Mag baie van u vertellings en staaltjies vasgelê word op video vir die nageslag.

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603Ай бұрын

    Uitstekende praatjie deur Dewald en Callie

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245Ай бұрын

    Oom Dewald is n ware yster. Het die onderhoud baie geniet en sien uit na die volgende een. Gods rykste seen

  • @douw004
    @douw004Ай бұрын

    Oom Dewald praat so uit die hart uit, gemaklik en met n paar kwinkslae by ook. Nou die program baie geniet.

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603Ай бұрын

    Meer asseblief!!!

  • @louisgeldenhuys9439
    @louisgeldenhuys9439Ай бұрын

    Yster