Hidden hot tub gem in the Western Cape. Koringberg!!

Village living in Koringberg: www.village-living.co.za/
#accommodation #adventuretime #crazytime #uniqueaccommodation #affordablehousing #breakaway #westerncape #southafrica #southafricanyoutuber #smalltownlife #hottub #breakfast #modernstyle #modernliving

Пікірлер: 41

  • @julianoadams7532
    @julianoadams75325 ай бұрын

    Thank you for sharing all the beautiful places and your experiences, Wishing you all the best for 2024.

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Happy new year to you 🥂

  • @user-go3zv5hi9z
    @user-go3zv5hi9z5 ай бұрын

    Beautiful accommodation

  • @user-ip1ro1fm1i
    @user-ip1ro1fm1i5 ай бұрын

    Always a great show look forward to new adventures in 2004 and all the best for the year ahead.

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Thanks we will try not to disappoint in 2024 🎉

  • @SophiaClaassen
    @SophiaClaassen5 ай бұрын

    Dis nou n baie mooi plek.Geseende Nuwejaar vir julle en dankie vir al die mooi plekke wat julle ons wys❤Hoop volgende jaar gaan julle nog.meer wys.

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Baie dankie vir julle ook. Ja ons gaan probeer aanhou om die plekkies te besoek. 🎉

  • @dianeerasmus5306
    @dianeerasmus53065 ай бұрын

    Delightful video, it was so nice to get a proper visual of the accommodation and all its amenities. Had a good laugh at the bathing suit scene.😂

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Thanks. Glad you liked it.

  • @kittylovesdm8892
    @kittylovesdm88925 ай бұрын

    Ag hoe mooi! Kan net dink hoe ekstra mooi dit sal wees wanneer die lande groen is. Love julle KolKol ad 😅. Happy 2024 Lizaan en Keith! To many more features!

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Haha dankie. Ja ons sal weer moet gaan as dit groen is. Voorspoedige nuwe jaar vir julle ook. 🥂

  • @deonvanloggerenberg3711
    @deonvanloggerenberg37115 ай бұрын

    Mag dit n geseënde 2024 wees vir julle. Sien uit na nog nuwe plekke in die nuwe jaar. 🙏🏻👌🏻

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Baie dankie en ja ons hoop om nog baie vir julle te kan bring. Voorspoedige nuwe jaar vir julle ook 🥂

  • @brentyourewelcome9030
    @brentyourewelcome90305 ай бұрын

    Happy new year, always look forward to your videos

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Thanks. Happy new year 🎉

  • @johnnydale6515
    @johnnydale65155 ай бұрын

    Beautiful best wishes for 2024

  • @lizaanhenderson4666

    @lizaanhenderson4666

    5 ай бұрын

    Dankie Johnny vir julle ook xxx

  • @MagdelenaCoetzee-rz1es
    @MagdelenaCoetzee-rz1es5 ай бұрын

    Hi. Julle dankie dat julke altyd vir ons die mooi plek wys so naby ons dankie God bless geniet die tyd🎉🎉🎉

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Baie dankie ook vir julle wat die tyd spandeer om dit te kyk. Ons waardeer dit net so baie. Happy new year 🎉

  • @Bettie7968
    @Bettie79685 ай бұрын

    Love the reenacting 😅 16:10

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Haha thanks.

  • @ReubenVanGraan-fp8md
    @ReubenVanGraan-fp8md5 ай бұрын

    Happy 🎉new year Keith and Lizaan from Reuben Wynberg

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Thank you and a happy new year for you to. 🥂

  • @brucemckay568
    @brucemckay5685 ай бұрын

    Happy new year, julle great mense 🎉

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    En vir julle 🥂

  • @haydenisaacs
    @haydenisaacs5 ай бұрын

    Happy new year guys. 🎉 I wish you all the best for 2024.

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Thanks and the same to you and your family. 🥂

  • @MagdelenaCoetzee-rz1es
    @MagdelenaCoetzee-rz1es5 ай бұрын

    Happy new year to you guys

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Thanks same for you!!

  • @gemi1164
    @gemi11645 ай бұрын

    Jy is nou baie naby my valley😃

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits6185 ай бұрын

    Voorspoed vir 2024! Mag voorspoed julle verveel . Ons sien uit na nog baaaaaiiiieeeee lekker lag en lekker kuier plekke. 💃🕺🥂🍾

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Baie baie dankie en die selfde vir julle. Ons sien ook baie uit na die jaar.

  • @driekievanzyl6087
    @driekievanzyl60875 ай бұрын

    Geseende Nuwe Jaar vir julle ❤🎉

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Baie dankie en selfde vir julle.

  • @noyota
    @noyota5 ай бұрын

    Goeie ding ek kry nuwe video op Oujaarsdag! Hectic. My Pa het die dorp se grot opgeblaas met 'n "vuurpyl" rondom 1945, tydens Hitler se oorlog. Hy was toe nog op skool, het in die distrik gewoon. Ek was nog nooit op Koringberg nie, wil graag gaan kyk. Voorspoed en seën vir julle vir 2024, ook die ander kykers hier.

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Dis baie interesant. Dis n klein oulike dorpie. Voorspoedige nuwe jaar vir jou ook. 🎉

  • @seanthomas69
    @seanthomas695 ай бұрын

    Very lekker - please supply the drone insurance guys contact details 👍🏽 always good to have a personal recommendation

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    Zandre Crouse. She work at the Cape Town claims department of Momentum Ins. Don't think I must share her no. here.

  • @user-gf3rd4vs6s
    @user-gf3rd4vs6sАй бұрын

    High viz bikini😂🎉

  • @rounellschoeman793
    @rounellschoeman7935 ай бұрын

    Praat asb liewer afrikaans miskien gaan dit beter klink

  • @doingittogether

    @doingittogether

    5 ай бұрын

    25% van ons subscribers is van ander lande en dan is da seker nog 40% van ons Suid Afrikaners wat engels is wat kyk so ongelukkig sal ons dit engels moet hou. Sit jou lank af as dit vir jou te erg is. 😜