Hartlike Huisgesin episode 3 Seën jou kind

'n Christelike perspektief oor ouerskap in die huidige eeu. Dié reeks verskaf kykers van verskillende agtergronde met basiese navorsing, tegnieke en inligting rondom verskeie temas in opvoeding. Dit is nie die oplossing vir al ons probleme nie, maar dit bring hoop, skets opnuut perpektief teenoor ons roeping as ouers, onderwysers, toekomstige ouers en peetouers, en bied ondersteuning vir dié wat oorweldig en alleen voel.
Music track: Be Children by Aylex
Source: freetouse.com/music
No Copyright Music for Videos (Free)

Пікірлер