Hande in die lug - Arendsvlei | kykNET

Ойын-сауық

En daar vang Slim sy baas.
---
Kyk dit nou op DStv: bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Пікірлер: 21

  • @gracedevries267
    @gracedevries2673 жыл бұрын

    This was one of the best scenes😂😂😂😂😂😂😂

  • @shiloherasmus5550
    @shiloherasmus55503 жыл бұрын

    Glad they caught them

  • @mizmera
    @mizmera3 жыл бұрын

    Excellent actor. As "Fingers" so van die begin af gespeel het, sou mens dink hy is so. Amazing acting. Great moment. Vir my Suidooster, Binnelanders en Getroud met Rugby uit mekaar geblaas. GREAT.

  • @glodeangeorge4766
    @glodeangeorge47662 жыл бұрын

    Woooooooooooooooooooow

  • @desvaldochristians5691
    @desvaldochristians5691 Жыл бұрын

    Love it🙏 Love it🙏 Love it🙏

  • @tmoneym2848
    @tmoneym28489 ай бұрын

    2 years ago felt like yesterday

  • @bronwynwyngaard7026
    @bronwynwyngaard70263 жыл бұрын

    Trots op Arensvlei se boere

  • @chelseyadams761
    @chelseyadams7613 жыл бұрын

    Naai man nou moet n mens wag tot maandag toe maar wat fingers sê hy moet tinkles 😂😂😂

  • @dianaythomas128
    @dianaythomas1283 жыл бұрын

    Hahahaha!!!! 😂😂😂😂😂

  • @nathankoopman3093
    @nathankoopman30933 жыл бұрын

    Ek dink Dorothy sal alles op Bompie blameer.

  • @charliejewaskiewitz7756
    @charliejewaskiewitz77563 жыл бұрын

    😄

  • @janinevalentine4721
    @janinevalentine47218 ай бұрын

    Skelem.😢

  • @liezelmeyer6186
    @liezelmeyer61863 жыл бұрын

    🤣🤣🤣🤣

  • @devlam2
    @devlam23 жыл бұрын

    😂😂😂

  • @liezelmeyer6186

    @liezelmeyer6186

    3 жыл бұрын

    Why you laugh plus everyone in the comment section has the same emojis the laughing face

  • @bronwynwyngaard7026
    @bronwynwyngaard70263 жыл бұрын

    leke leke man cap karelse krige en nous wendy dottie en stasuit gevang leke man trots op arensvlei poliesie staasie joh dit was n groot job

  • @fearlessformidableferociou8623

    @fearlessformidableferociou8623

    3 жыл бұрын

    Kannie wag vi Maandag aand nie

  • @nathankoopman3093

    @nathankoopman3093

    3 жыл бұрын

    @@fearlessformidableferociou8623 ek dink Dorothy sal alles op Bompie blameer en probeer weg hardloop.

  • @fearlessformidableferociou8623

    @fearlessformidableferociou8623

    3 жыл бұрын

    @@nathankoopman3093 sal sien 😀👍

  • @glodeangeorge4766

    @glodeangeorge4766

    2 жыл бұрын

    Yessssssssssss

  • @amisamorkel355
    @amisamorkel3553 жыл бұрын

    😂😂😂😂😁

Келесі