Grensloos preek

Wat God se liefde vir my beperk is my eie onsekerheid - nie God se standaard nie!
Wat is God se standaard dan?:
- Vir my om te besef dat ek die ewige lewe kan beërwe
- Vir my om te besef dat Hy my onvoorwaardelik liefhet
- Vir my om te besef dat Hy deel van my lewe wil wees en is
- Vir my om te besef dat Hy my in alle omstandighede wil help?
Hierop is daar net een antwoord!
- Die Kruis ... dit is God se Standaard!

Пікірлер